Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7904 resensies.
"What a serene and tranquil, quaint little town! When I need a break from the hustle and bustle of JHB, that is definitely the place to be! I will never get tired of visiting Clarens and will always stay at Fairview Cottages, the view is spectacular! The town must just retain it's originality and quaint character! Will recommend to my family and friends."
"Pragtige dorp omring deur sandsteenberge met 'n wonderlike atmosfeer, verskeie restaurante, skoon lug, vriendelike en behulpsame mense en interessante kuns en snuffelwinkels. "
"Een van my gunstelling plekke. Ek kan nie 'n vakansie laat verbygaan sonder 'n besoek aan Clarens nie. Verlang al klaar na die pragtige dorpie."
"Pragtige ou dorpie met die mooiste ou geboue en huise, maar soos met baie ander, sal hierdie dorp ook nie sy volle potensiaal bereik met die swak munisipale dienste nie."
"Ons was gelukkig om te sien hoe die dam net buite die dorp oorloop na al die reën."
"Hou net 'n oor oop vir bure wat nie glo in die rustigheid nie. Clarens ontplof. Mens sal moet sien of die gemeenskap saam kan stem oor lawaai regulering. "