Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7961 resensies.
"Fouriesburg is 'n pragtige dorpie met vriendelike mense, van die winkeltjies is net rerig "overpriced" met hulle produkte."
"Groot plek en alles mooi uiteengesit om plekke vinnig te vind en sekuriteit baie behulpsaam daar."
"Clarens is ideal net omdat dit tussen die mooiste berge is en so stil. Die dorpie self is baie duur en ons het net 2 ure daar spandeer. Net die kuns gaan waardeer. Clarens self bied nie veel vir 'n gesinsvakansie nie."
"Ons was baie verras met die vriendelikheid in die stad. Daar is ook baie geskiedkundige plekke om te besoek."
"Mens voel net lus om terug te sit en te kuier. Ek was al baie daar en sal verseker teruggaan!"
"Vir die reisiger wat kuns waardeer en daarvan hou om uit te eet. Vir die wat van avontuur hou en die buitelewe waardeer is daar ook geleenthede. "
"Baie oulike en "quaint" dorpie met die heerlikste hoekies en eetplekke. Oorvloed kuns en karakter."
"Dit is 'n pragtige dorp met baie om te doen, veral as jy 'n kunsliefhebber is. Die berge is ongelooflik. "
"Dis pragtig, baie om te doen, lekker eetplekke, ontspannend, veilige omgewing, die mense is vriendelik, genoeg plekkies vir die vrou om te shop en heelwat dinge vir die manne. Ek gaan verseker so gou moontlik terug."
"Die gastehuis is in 'n stil straatjie, af van die besige dubbelpad. Dit is gerieflik naby die hipermark, Hyperama en Rosepark Hospitaal. "
"Nice stop-over to Durban on our way back from Cape Town, with another earlier stop in between on the way at Travalia (Three Sisters). Just makes travelling the 1700 kilometres that little bit easier as the distances between stop-overs are acceptable. Other than this there is not much one can rave about."
"Dit is naby winkels en petrolstasie, asook naby die N1 wat gemaklik is vir iemand wat deur reis solank jy net weet watter strate dood loop en hulle vermy is jy fine."
"Vriendelike omgewing, beslis familie- en dierevriendelik. Fantastiese diens gehad by Highlander vir etes en al die klein winkeltjies en kunsgalerye was vriendelik. Sal beslis weer gaan. Mooi skoon dorp."
"I sincerely enjoyed the town. As opposed to Clarence which I heard as much about Parys is a firm favourite now. Kiki's Photography Studio is an absolute must. "