Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9271 resensies.
"Wens ons kon langer oorbly en die ou geskeidenis ervaar. Baie goeie diens oral."
"Very quiet and relaxing place. This is definitely a place where you want to go and relax and just switch off from the world."
"Baie lekker dorp en baie plekke om te sien in en om Knysna. Januarie ook lekker tyd van die jaar om te besoek."
"Mosselbaai is ons gunsteling vakansieplek en ons sal beslis elke jaar terugkeer. Dit is 'n pragtige dorp met lieflike, vriendelike mense."