Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Mosselbaai, Tuinroete

Breaker View

"Mosselbaai het 'n spesiale plek in my hart. Jare (elke jaar) daar gekamp in kinderdae saam met familie."

Tuinroete

Skulpietjie

"Asemrowend mooi."

Stilbaai, Tuinroete

Beach Castle

"'n Pragtige dorp en strand met asemrowende uitsigte. Stilbaai is 'n besoek werd."

Knysna, Tuinroete

Brenton Breakers

"Voel soos 'n seedorpie in 'n eerstewêreldland. Een van die mooiste plekke in RSA."

Knysna, Tuinroete

Elegant Quays Waterfront Apartment

"Spandeer meeste van jou tyd in die natuur."

George, Tuinroete

Villa Maria

"Was nog altyd mal oor George en omgewing. 'n Toerismejuweel met al die mooi plekke om te besoek."

Mosselbaai, Tuinroete

Huisie by die see

"Dit is 'n bestemming wat beslis 'n paar besoeke regverdig. Propvol geskiedenis en natuurprag."

George, Tuinroete

Lekkerdoeks

"Netjiese dorp in 'n pragtige omgewing."

Tuinroete

Silvermoon Self-catering

"Nog altyd pragtig!"

Witsand, Tuinroete

Baby Whale Bliss

"Sal Witsand weer besoek."

Oudtshoorn, Tuinroete

Karoo Bederf

"Lovely town with ample activities in the area. Great base to explore nearby attractions like Cango Caves and the ostrich farms."

Oudtshoorn, Tuinroete

The Whitehouse

"Net warm, lekker dorp, sal weer gaan kuier definitief."

George, Tuinroete

Little Fern And Peace Lilly

"Pragtig! Sentraal geleë."

George, Tuinroete

Camphers Rest

"Een van die skoonste dorpe in SA, met wonderlike uitsigte oor die bergreeks."

Plettenbergbaai, Tuinroete

12 Dune Park

"Plet het alles wat mens nodig het en is net om die draai van Keurbooms. Die strande is beeldskoon. Die Knysna Olifantpark was 'n belewenis, maar was teleurgesteld dat mens nie meer aan die olifante mag vat nie (al word dit nog so geadverteer)."

Mosselbaai, Tuinroete

Pinnacle Point - Golf Safari SA

"Baie besig, maar lekker vakansiedorp met baie om te doen."

Mosselbaai, Tuinroete

Memory Lane

"Lekker gematigde weer."

Mosselbaai, Tuinroete

De Branders 50

"Baie om te doen en te sien en het dit vreeslik geniet."

Mosselbaai, Tuinroete

Hartenbos Self-catering Apartment

"Baie om te doen en sien in omgewing, seetemperatuur lekker warm in Februarie en goeie weer."

Oudtshoorn, Tuinroete

Stonebreaker Country Lodge

"Lovely little town, something different to experience and what a beautiful place to go and ride your bike!"

George, Tuinroete

Pollocks Place

"Ons was jare gelede laas in George en wat 'n wonderlike verrassing was dit nie! George is nie meer 'n dorpie nie. Dit is 'n groot dorp met alles wat jy nodig het in 'n pragtige omgewing. Ons het die ou motorskou kom bywoon en dit baie geniet."

George, Tuinroete

Edennook

"George and surroundings are beautiful places to visit."

Witsand, Tuinroete

@ The Whales

"Always a great place to visit. One of our favorite holiday destinations."

Mosselbaai, Tuinroete

Withuis

"Buite seisoen ideaal vir ouer mense. Nêrens in rye gewag nie. Verkeer bly maar 'n probleem."

Oudtshoorn, Tuinroete

The Joint Backpackers

"More than enough to do. Quiet little town and a peaceful getaway."

Kleinkrantz, Tuinroete

Ocean Pearl Accommodation

"Het die juweel wat weggesteek is baie geniet."

Mosselbaai, Tuinroete

Riviera Nr 7

"Skoon dorp met goeie dienste en pragtige strande."

Blad
Blad 34 - Wys 991 tot 1020
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang