Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3136 resensies.

Lanseria, Gauteng

Guinea Fowl Rooms - Hills and Dales Accommodation

"Ek sal in die toekoms net van Lanseria af vlieg na ander bestemmings in SA. Rustige atmosfeer, maklike verkeer tot en van daar, naby aan Pretoria."

Dinokeng, Gauteng

Foreva Wild

"Gerieflik naby aan Johannesburg en Pretoria."

Dinokeng, Gauteng

Beka Idube

"Ondersteun Dinokeng Reservaat."

Erasmuskloof, Gauteng

Chateau Vue Guesthouse

"Naby hospitaal en wonderlike King's Deli en eetplekke."

Equestria, Gauteng

Peter's Guesthouse

"Dis naby hospitale en mediese sentrums (Wilgers Pretoria) wat gerieflik is."

Bailey’s Muckleneuk, Gauteng

37 on Charles

"I have always enjoyed the neighbourhood for its ability to ease you into a restful and relaxed state. It is very safe to go for a leisurely stroll as well, with Magnolia Dell and The Blue Crane close by."

Wierdapark, Gauteng

De Zoete Rust

"Heelwat gastehuise in die omgewing. Geen toeriste-aantreklikhede nie, maar gerieflik vir besigheid doeleindes."

Eldoraigne, Gauteng

Aandbloem Guest House

"Mooi sentraal in die Centurion gebied, naby die groot paaie maar ver genoeg dat hulle nie pla nie!"

Fourways, Gauteng

Flintstones Guesthouse Fourways

"Baie om te sien en doen in 'n klein area, maar met 'n stywe beursie!"

Jukskei Park, Gauteng

Villa Schreiner

"Stunning, peaceful and beautiful."

Heidelberg, Gauteng

Ancient Days Guest Cottage

"'n Paar interessante plekkies. Als lekker bymekaar. Baie netjiese dorpie."

Waverley, Gauteng

Mont Paradiso

"Mooi, goed onderhoude omgewing."

Dinokeng, Gauteng

Cullinan Diamond Lodge

"Dinokeng is 'n baie geskiedkundige dorpie, dit was 'n heerlike naweek."

Heidelberg, Gauteng

Ancient Days Guest Cottage

"Sal dit enige tyd aanbeveel."

Dinokeng, Gauteng

Cullinan Diamond Lodge

"Heerlike uitspan-dorpie, weg van alles!"

Wierdapark, Gauteng

De Zoete Rust

"Very nice destination close to all amenities."

Dinokeng, Gauteng

Kohandè Glamping

"Bosveld-wêreld, baie potensiaal."

Lammermoor, Gauteng

Pine Valley

"Nice travelling distance. "

Randburg, Gauteng

The Fairway Hotel, Spa & Golf Resort

"Sandton City en Monte Casino is in die omgewing en dit verseker dat dit 'n toeristebestemming is, veral met Mandela Square. Almal sal dit wil besoek, baie goeie restaurante en inkopie geleenthede."

Amadasig, Gauteng

Casa de Ross

"Het dit ervaar as rustig en weg van die gejaag af."

Monument, Gauteng

Amberlight Guest Accommodation

"Ek't daar grootgeword, Krugersdorp bly pragtig."

Queenswood, Gauteng

Queensrest

"Netjiese omgewing."

Faerie Glen, Gauteng

Fa'Trez Guest House and Spa

"Rustige, mooi omgewing binne bereik van byna alles wat nodig is."

Randjesfontein, Gauteng

Amohela Guesthouse

"This area is not the best for tourism but it is quiet and relatively safe. "

Dinokeng, Gauteng

Beka Idube

"We had a nice trip through Dinokeng."

Randburg, Gauteng

Silverstone Guesthouse

"Dit was vir ons sentraal genoeg."

Rietfontein, Gauteng

Ciara Guesthouse

"Baie sentraal geleë en naby al die hooftoegangsroetes."

Blad
Blad 99 - Wys 2941 tot 2970
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang