Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1425 resensies.

Cresta, Johannesburg

Valley Crest Apartments

"Thumbs up, great place!"

Beyerspark, Johannesburg

Ikaze Guest House

"Cool. A lot of shopping malls. Tranquil and close to highways."

Fourways, Johannesburg

Swallow Close Guest House

"I just love the place. It's next to everything that you need."

Johannesburg

Hills and Dales Accommodation cc

"Vir die stiller verblyfgedeeltes in die omgewing kan mens tog rus. "

Krugersdorp Noord, Johannesburg

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis

"Netjies en veilig met alles naby mekaar."

Lonehill, Johannesburg

De Lone Hill Guesthouse

"Baie veilig gevoel daar."

Pomona, Johannesburg

OR Tambo Guest House

"Lekker naby die lughawe."

Paulshof, Johannesburg

The Pepper Tree B&B

"Dit is sentraal van al die inkopiesentrums."

Randburg, Johannesburg

Geniaal Greenside

"Baie netjiese area met mooi restaurante. Ook vir vegans!"

Quellerina, Johannesburg

Didiloni Lodge

"It's a very nice and quiet place to go and unwind."

Midrand, Johannesburg

The Wodehouse

"Randjesfontein waar die gastehuis self is, is baie mooi en veilig, maar Midrand is nie juis 'n goeie toeristebestemming nie."

Impala Park, Johannesburg

The Armagh Guesthouse

"Overall its a very nice area. Seemed to be safe. Lots of entertainment surrounding the area."

Fourways, Johannesburg

Flamink Place

"Ons het Fourways geniet, ons kon alles bereik binne 10 min. Die area was veilig. Cindy het ons verwys na die Waze-toepassing wat verkeersopeenhopings soos kinderspeletjies laat lyk. "

Fourways, Johannesburg

Flamingo Rest Guesthouse

"Stil omgewing, voel nie eens soos stad nie."

Craighall Park, Johannesburg

Gardenia Boutique Hotel

"Baie rustig, en definitief die moeite werd om te besoek."

Westdene, Johannesburg

Rallentando Guesthouse

"Was daar vanweë siekte, maar die dam is 'n oulike omgewing. "

Southdale, Johannesburg

Lala's Guesthouse

"Everything was close and easy."

Sandton, Johannesburg

No66 Sandton Lodge

"Duur soos verwag. Veral eetplekke, maar absoluut lekker."

Farramere, Johannesburg

Moye Guest House

"Farramere is in 'n boomryke area geleë en is 'n baie skoon en stil omgewing."

Impala Park, Johannesburg

4OpFick B&B

"Very good and peaceful."

Blad
Blad 22 - Wys 631 tot 660