Geverifieerde Resensie
Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 753 resensies.
Van Riebeeck Park, Johannesburg
African Rose Guest House"Baie sentraal geleë, veilige woonbuurt, met toegang beheer."
"Die assistent kok het nie geweet hoe om spek gaar te maak nie, dit was rou, wors was ook nie gaar nie en kon ook nie perculated koffie maak nie. Koffie beker vol moer gekry. Maar het baie lekker gebly. "
"Not a great holiday destination, but perfect for the business or overnight stay. "
"Het nie veel van Silverfields gesien nie. Maar met die inkom slag het ons wel gesien daar is genoeg winkel sentrums as jy ietsie sou benodig."