Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11278 resensies.

Karoo static map. Karoo
Soutpoort.

Karoo

Soutpoort

"Die wind was effe stiller nadat die son gesak het vir die wat tent opslaan."

De Vuur Gastehuis.

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Plattelandse, rustige dorpie."

Golf View Guest House.

Laingsburg, Karoo

Golf View Guest House

"'n Pragtige dorpie wat gerus besoek kan word."

Vyfster The Old Jail.

Britstown, Karoo

Vyfster The Old Jail

"Die Britstown-gemeenskap verdien alle ondersteuning in hierdie uitdagende tye."

Little Farms.

Colesberg, Karoo

Little Farms

"Not many vegan options in restaurants. But all in all, not a bad place to stay over when on a long trip."

Boutique Guesthouse Hanover.

Hanover, Karoo

Boutique Guesthouse Hanover

"Lekker stil, rustige omgewing."

Gariepview.

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Ideal stop-over driving home from Plettenberg Bay."

The Travelling Tortoise Retreat.
Brand Guesthouse.

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Bietjie besig na my sin om langer as een dag te spandeer. Maar ʼn goeie halfweg-stop. Met heerlike Pizza by Allards Bistro."

Die Nessie.

Beaufort-Wes, Karoo

Die Nessie

"Stop-over over en-route to Cape Town was perfect to rest."

Gariepview.

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"In die verlede kon mens 'n dagpermit kry na die Gariep-oord, maar dit is nou nie meer moontlik. Dit beteken dat die dam nie meer toeganglik is. Natuurlik kan 'n mens na die damwal ry wat altyd spesiaal voel. Ek twyfel of ons langer as een aand in Gariep sou bly tensy ons in die oord bly."

Erin Farmhouse & Cottages.

Karoo

Erin Farmhouse & Cottages

"A soulful place."

Altyd Lekker.

Beaufort-Wes, Karoo

Altyd Lekker

"Spur se diens is swak, vat lank en die bediener check nie altyd of die kliënte OK is nie. Manager vol verskonings, het toe by die skaaprestaurant geëet en dit was die beste kos ooit."

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse.

Carnarvon, Karoo

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse

"Carnarvon nie vir my die veiligste plek nie maar Osfontein 'n paar km's uit die dorp en rustigheid en veiligheid vanself."

De Vuur Gastehuis.

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Net soos altyd, jammer oor beurtkrag. "

Vredelus Plaas Verblyf.

De Rust, Karoo

Vredelus Plaas Verblyf

"De Rust is 'n pragtige dorpie met baie vriendelike inwoners."

Lushof Lodge.

Karoo

Lushof Lodge

"Baie rustige, landelike lewe vir oornag met boerdery-aktiwiteite is baie waardevol. Staproetes sal 'n groot bydrae lewer."

Voetpad Cottage @ Hartland Huis.

Graaff-Reinet, Karoo

Voetpad Cottage @ Hartland Huis

"Pragtige dorpie met baie om te doen in die omgewing."

Skietberg Lodge.

Colesberg, Karoo

Skietberg Lodge

"Nie veel om te doen in die dorp self nie. Maar om te oornag, niks verkeerd nie. Great plek."

Bushman Valley.

Prins Albert, Karoo

Bushman Valley

"Pragtige dorpie met mooi ou huise."

Biffie's Cottages.

Beaufort-Wes, Karoo

Biffie's Cottages

"They need a steakhouse."

Gariep N1 Chalets.

Karoo

Gariep N1 Chalets

"Die Karoo is 'n unieke plek. Pragtige landskap al om jou."

Blaaw Hoek.

Karoo

Blaaw Hoek

"Fantastiese mense. Die oopte raak jou siel."

Rooidam Cottages.

Britstown, Karoo

Rooidam Cottages

"My ervaring is baie positief, veral na 'n lang reis. 'n Mens kan stil raak en rus. Oorslaap en kort vakansie sal werk, maar vir langer verblyf is daar nie veel om te doen vir 'n gesin nie."

Elvee Accommodation.

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"Baie lekker stil dorpie met vriendelike inwoners."

The Ibis Lounge.

Nieu-Bethesda, Karoo

The Ibis Lounge

"Loved it! Quirky, out-of-the-way dorpie with lots of charm."

Karoo Fountain Luxury Guesthouse.

De Aar, Karoo

Karoo Fountain Luxury Guesthouse

"De Aar is a safe place to raise a family."

Ark Gastehuis and Williston Mall.

Williston, Karoo

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Baie unieke geskiedenis. Die Manna Restaurant is 'n juweel."

Karoo Vine Cottages.

Graaff-Reinet, Karoo

Karoo Vine Cottages

"Pragtige dorp wat ryk is aan geskiedenis."

Acacia Cottage.

Prins Albert, Karoo

Acacia Cottage

"Lovely, clean little town with great shops."

Blad
Blad 64 - Wys 1891 tot 1920
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang