Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11278 resensies.

Graaff-Reinet, Karoo

Boer and Brit

"Rustige plek om jou batterye te herlaai."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Die munisipaliteit kan beslis iets doen om die dorp meer toeristevriendelik te maak."

Britstown, Karoo

Vyfster The Old Jail

"Pragtige ou dorpie!"

Philippolis, Karoo

Die Groenhuis Guest House

"Net jammer ons kon nie genoeg tyd spandeer nie."

Graaff-Reinet, Karoo

Kambro Cottage

"Lekker winkels en restaurant. Beslis 'n stop vir 'n paar dae, die moeite werd."

Prins Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Very well run municipality and extremely neat and tidy village. Lots to see and do."

Karoo

Karoo La Villetta

"Daar is net iets anders aan die Karoo. Die reuke, die wind, die plantegroei en dierelewe, en die sonsondergange groei op jou."

Aberdeen, Karoo

Die Dorpshuis

"Aberdeen is 'n baie mooi plek met mooi mense."

Prins Albert, Karoo

Uitkyk House

"Mees pragtigste dorpie, so skoon met sulke oulike restaurante en winkeltjies. Probeer gerus 'n ete by die Swartberg Hotel en lekkerste melktert by Lazy Lizard. Sien ons beslis weer"

Beaufort-Wes, Karoo

Biffie's Cottages

"Om oor te slaap is reg, maar glo nie ons sou langer wou aanbly in Beaufort Wes."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Colesberg is 'n goeie plek om 'n tussenstop te maak, maar nie 'n plek om 'n paar dae as toeris deur te bring nie."

Gariepdam, Karoo

Little Haven

"Ideaal vir wegbreek uit stad en dalk 'n oorslaap gerief op 'n reis."

Colesberg, Karoo

Skietberg Lodge

"Geskikte oornagverblyf. Lekker eetplek in dorp."

Carnarvon, Karoo

Maritza Guest House

"Nie 'n groot plek nie. Min winkels om by iets te koop."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Altyd lekker om hier te kuier!"

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Colesberg is maar net 'n halfway stop tussen PTA en die Kaap, nie veel anders te doen nie, baie vriendelike mense"

Steytlerville, Karoo

Steytlerville Villa Guest House

"'n Vergete diamant van ons land."

Williston, Karoo

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Het dalk bietjie min tyd gehad om Williston meer te verken - so nou dat ek weet waar om te bly, sal ek graag meer van die toere in die omgewing 'n kans gee."

Graaff-Reinet, Karoo

Leopard's Valley Guest Cottages

"Very interesting historical buildings that are well preserved. A nice little museum and old buildings that can be visited. The town has character."

Karoo

Soutpoort

"Apart for a little bit of a rocky road to get to the farm, it's amazing. So quiet, so beautiful, and the night stars our out of this world!"

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Baie nice restaurante. Platteland se kos was amazing."

Britstown, Karoo

Rooidam Cottages

"Baie lekker geëet by Transkaroo Country Lodge."

Venterstad, Karoo

Morning Glory Cottages

"Very much a drive-through town to a destination."

Nieu-Bethesda, Karoo

Tot Hier Toe Padstal

"Dit is 'n plek wat mens in jou leeftyd wil sien en nie noodwendig weer na sal terugkeer nie."

Vosburg, Karoo

Ouma's Kothuis

"Stil, plattelandse dorpie met pragtige ou huisies wat mooi in stand gehou word."

Blad
Blad 76 - Wys 2251 tot 2280
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang