Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6834 resensies.
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Perna Perna St Lucia"Die skoonste dorp wat ek in jare gesien het!"
"Sal beslis moet plan maak om iets te kry wat die mense en kinders kan gaan geniet om te doen. Hulle cinnemas is op so aaklige deel van die dorp dat 'n mens te bang is om soontoe te gaan. "
"It's nice, everything is around, you don't have to travel far for food and stuff plus entertainment places are close too."
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
Griet se Plek"We stay in the self-catering units annually and love it."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Ingwenya Lodge"Beste plek om die Noordkus te geniet as mens nie die kostes van KZN Parks kan bekostig nie."
"This is the ideal spot for adventure seeking guests. Shark cage diving, surfing, snorkelling, diving , deep sea fishing and much more."
"Was vriendelik verras deur die klein dorpie en sy mense. Was deel van die Joberg2C bergfiets resies. Definitief een van my gunstelingplekkies nou."
"Het ongelukkig die agteruitgang van Margate beleef nadat ons weer daar was met hierdie trip. Baie hartseer daaroor, maar nou ja. "
"Die mense van Scottburgh is super gasvry en vriendelik. Sal sommer JHB opgee en soontoe trek."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Perna Perna St Lucia"Min winkels wat dit lekker maak! Maar die strande kort aandag met netheid en strenger reëls. "
"Alhoewel ons oor Paasnaweek die area besoek het, was ons baie verbaas dat Warner Beach baie stil en rustig was en nie volgepak met vakansiegangers en baie verkeer nie. Sal weer daar aandoen."