Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6601 resensies.
Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal
Tower of Pizza"Just need to fix roads - plenty of potholes - some quite dangerous."
"Shelly Beach is still worth visiting. The beach is awesome. There are two malls."
"Lekker rustige kusdorp. Nie so oorweldigend soos die groter bestemmings nie, maar restaurante was wel oorweldig oor die vloed van mense oor 'n lang naweek."
"Dis net hartseer dat so mooi bestemming ook so erg deurloop onder kragonderbrekings en dan is als donker en stil."
"I want to move there. The river boat cruise was awesome. So many eating places, definitely an experience to repeat."
"Baie skoon en rustige plek om vakansie te hou. Die inwoners is so behulpsaam en vriendelik."
"The road is not right especially when you are driving at night. More potholes."
"Die verval by die waterval is hartseer. Die parkeerarea is toegemaak en ons het nie veilig gevoel om 'n ent weg te parkeer en soontoe te stap nie, al was dit helder oordag. Daar is wel mooi plekke om te besoek in en om die res van die dorp."
"Dit is die plek om te gaan vakansie hou! Ons is volgende jaar terug."
"The only negative is the lack of services, specifically water - which results from a lack of municipal maintenance of infrastructure. Half of our stay was without piped water - spare water was provided."
"Strande is meer privaat as ander, siende dat daar nie baie publieke parkering is nie."