Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6267 resensies.

Greyton, Overberg

Mount Grace Country House

"Small town with a big heart!"

Pearly Beach, Overberg

Milkwood Cottage

"Uitstekende vakansie-oord, skoon strande en genoegsame en uitstekende sekuriteit. Voel baie veilig daar en sal beslis weer kom uitspan."

Greyton, Overberg

Mount Grace Country House

"Verbysterend wonderlik!"

Sandbaai , Overberg

Sandbaai Woonstel

"Excellent, awesome experience!"

Overberg

Blue Gum Farm Cottage

"Mooi wêreld. "

Villiersdorp, Overberg

Bergendal Guesthouse

"Pragtige omgewing en dorp wat baie goed geleë is om omliggende dorpe of stede te besoek. Die kettingwinkels voldoen aan al die behoeftes en is die Kelkiewyn Resturant hoogs aanbeveel vir etes. Personeel van besighede deurgaans vriendelik en professioneel. Na 'n besige dag, bied Villiersdorp vir jou die rustigheid om uit te rus en die volgende dag verfris aan te pak."

Greyton, Overberg

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"As jy met jou hondekinders reis, is hierdie die perfekte bestemming vir jou."

Overberg

Bertus se Huisie

"Lieflike area! Pragtig!"

Hermanus, Overberg

Nothing But View

"Die plek om te wees."

Overberg

Doornbosch Estate

"Baardskeerdersbos is a few kilometers away is a wonderful little town."

Swellendam, Overberg

Wildebraam Berry Estate

"Ons het net deur gery, maar nie veel gesien wat ons gelok het nie."

Voëlklip, Overberg

Sit-en-kyk

"Stil, veilige omgewing met die mooiste see-uitsig."

Arniston, Overberg

Arniston Cottage

"Arniston is 'n wonderlike plekkie. Sal graag weer wil gaan maar eerder hotel toe."

Stanford, Overberg

Stanford River House

"Weens ouer geboue kan die winter nat en koud wees."

Perlemoenbaai, Overberg

Ons C-huis

"Lekker rustige plek met vriendelike mense en lekker staproete langs die see. "

Bredasdorp, Overberg

Andra's Self-catering Accommodation

"Pragtige skoon dorp naby aan die kus."

Bredasdorp, Overberg

Middeldam Farm House

"'n Nuutgevonde diamant. Moet teruggaan om meer te ervaar."

Swellendam, Overberg

Elianthe's Guest House

"Daar is nie veel om te doen nie. Maar die kos by restaurante is baie billik geprys en baie goeie gehalte."

Swellendam, Overberg

Bergview Guesthouse Swellendam

"Beautiful klein dorpie, met baie uitstekende restaurante. Volgende jaar weer terug."

Swellendam, Overberg

Aviento Guesthouse

"De Vagebond Restaurant was heerlik en sal verseker weer daar wil kuier!"

Grabouw, Overberg

Aloe and Agapanthus Cottages

"Typical farming town, but lots of adventure type activities in the area."

Arniston, Overberg

Arniston Spa Hotel

"'n Absolute blink diamant om te ontdek!"

Gansbaai, Overberg

Oom Piet Accommodation

"Gansbaai is 'n lekker dorpie, hulle makeer net nog eetplekke."

Struisbaai, Overberg

Vidi's Place

"Rustige omgewing en vriendelike mense."

Hermanus, Overberg

403 on Main

"Hermanus is 'n baie aangename toerismedorp. Sal dit weer besoek."

Hermanus, Overberg

Harbour House Hotel

"Hermanus is my en die vrou se gunsteling wegbreekplek. Met 'n lewendige toeriste ingesteldheid en vriendelike besigheidseienaars is ons besoeke aan Hermanus altyd 'n lekkerte."

Kleinmond, Overberg

Lekkerus

"Dit is 'n lekker plek."

Blad
Blad 169 - Wys 5041 tot 5070
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang