Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6267 resensies.

Bettysbaai, Overberg

Heaven's Door

"Will definitely be back with the family and/or friends."

Hermanus, Overberg

Chesham House

"Ons besoek Hermanus vir baie jare al eenkeer per jaar en sal dit weer doen solank as wat ons kan."

Bettysbaai, Overberg

Cyara

"The most majestic place in the Cape."

Franskraal, Overberg

Leegle

"Baie rustige en ontspannende nedersetting."

Franskraal, Overberg

Kormorant Apartment

"Ons sal Franskraal oorweeg vir aftrede. Groeneweide en Kuslangs se kos was absoluut heerlik en waarde vir geld. 'n Koffie winkel met 'n uitsig oor die see en ligte middagetes daar sal absoluut heerlik wees."

Vermont, Overberg

La Gratitude

"Oulike plekkie. "

Witsand, Overberg

@ The Whales

"Surprised to find limited shops and other facilities."

Bettysbaai, Overberg

Lazy Ways Cottage

"Bettysbaai het 'n pragtige Botaniesetuin met staproetes, 'n massiewe duin, lang kus wandelweë en is heerlik stil. Beslis 'n besoek werd."

Bredasdorp, Overberg

Staandakkie Guest Cottage

"Platteland. Skoon en netjies waar ons was. Oulike inkopie sentrums."

L'Agulhas, Overberg

South Point Self Guest Lodge

"Genoeg om jou vir 'n naweek besig te hou."

L'Agulhas, Overberg

12 on Golf

"Pragtige netjiese plek en die strand by Struisbaai is lieflik."

Struisbaai, Overberg

Vidi's Place

"Baie mooi dorp en omliggende dorpe, baie om te doen."

Fisherhaven, Overberg

Lighthouse

"Fisherhaven is tops."

L'Agulhas, Overberg

South Point Self Guest Lodge

"Ons eerste besoek hier en met geen vooropgestelde verwagtings. Vir ons was aangenaam."

Arniston, Overberg

Arniston Cottage

"Vir my persoonlik die mooiste dorpie. Rustigheid van dorpie en uitsig by see sal my altyd bybly."

Greyton, Overberg

Greyt House Self-catering

"Fantastic choice of restaurants and so welcoming. Beautiful reserve and picnic area at the river."

Greyton, Overberg

Greyt House Self-catering

"Fantastic choice of restaurants and so welcoming. Beautiful reserve and picnic area at the river."

Malgas, Overberg

2 Pause Cottage

"Vir visvangdoeleindes. Dis nie 'n varswatervisvang area, wees meer ingerig vir see-visvang. Vat regte aas en gereedskap saam."

Struisbaai, Overberg

87 Marine Drive

"Toekomstige aftree-dorp."

Hermanus, Overberg

Abalone Guest Lodge

"‘n Lekker plek om vakansie te hou!"

Hermanus, Overberg

Eastbury Cottage

"Was quiet, and not too many attractions."

Struisbaai, Overberg

Plottie

"'n Lieflike vissersdorp."

Swellendam, Overberg

Hermitage Huisies

"Mooi skoon dorp. Sal daar kan aftree."

Struisbaai, Overberg

Vidi's Place

"Die dorpie is mooi soos altyd."

Bredasdorp, Overberg

Ou Werf

"Pragtige dorp en omgewing, beslis die moeite werd om te besoek."

L'Agulhas, Overberg

12 on Golf

"Definitely a place to remember and recommend."

Sandbaai , Overberg

Sandbaai Woonstel

"Mooi, skilderagtige dorp met vriendelike mense!"

Struisbaai, Overberg

At Patat Cottage

"The beach is wonderful, however, it misses good places for lunches and dinners."

Blad
Blad 176 - Wys 5251 tot 5280
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang