Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3384 resensies.
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Pyramid House By the Sea"Port Alfred is such a breath taking place with its beauty, peaceful and so refreshing."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Alfred View Guest House"Beautiful place, people are so friendly and welcoming, a definite place you would want to take your family to."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
28Kabeljauws"Die algemene toestand van die paaie in die dorp sal dringend moet opgeknap word. Daar is heeltemal te veel slaggate vir die algemene veiligheid van voertuie se bande en wiele."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Meerkat"Die stop by die brouery is altyd op ons agenda. Geniet altyd die lekker platter saam met die heuningbier en apple cider. Ook alte heerlik geëet by die kunsgalery. Hierdie keer het ons vir 2 aande oorgebly en die pad opgery tot by die bankie. Wat 'n lieflike uitsig van Nieu-Bethesda. Dit sal ook nou in instelling word en wil volgende keer daar wees as die son ondergaan."
Oesterbaai, Sarah Baartman-distrik
At The Beach"Al nadeel is die lang grondpad wat mens moet ry, en as mens siek raak daar is die naaste dokter of apteek eers in Humansdorp."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Nieu-Bethesda het 'n besonderse atmosfeer van rustigheid en 'n skilderagtige dorpie."
Kaap St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Seal Point @ Cape St Francis"Baie uitgebrei en ’n klipgooi van St. Francis, Humansdorp en Jeffriesbaai. Iets vir almal om te kies en keur."
"Ongerepte natuurskoon. Lekker 4x4-roetes. Dit was ’n rowwe pad op pad na Patensie se rigting - maar ’n moet om te beleef."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Paradise Self-Catering Units"Lieflike vakansie bestemming met heerlike, maklik bekombare eetplekke. Baie bekostigbaar."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Paradise On Sea Holiday Apartments"Pragtige strande, Wacky waterpark net om die draai, visvang-geleenthede vir die manne, kuierplekke vir die jongmense en menige plekkies vir rustige see-wandelinge oral by die verskillende klein strande in en rondom Jeffreysbaai."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Brookes Hill Suites 238"Goeie weer en stapplek langs die strand."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Chardonnay Holiday Apartment"I am afraid to say that being in the Eastern Cape, Jeffreys Bay looks like one of those towns where one has to be careful when moving around."
Pearston, Sarah Baartman-distrik
Turksvygrivier Safari's"Just a word of warning, make any food purchases in bigger towns prior to reaching Pearston, as there are no suitable shops nearby to make any purchases of groceries. The nearest shops for decent groceries will be a 80 to 120 km detour. Other than that, there is not to much to do, as most of the farms cater for hunters, game viewing or bird watchers, and have peace and quiet in bucket loads."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Bella Vista 6"Baie lief om Jeffreysbaai toe te gaan om sentimentele redes."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Angels Rest"Mense is ongeskik en baie bedelaars."