Geverifieerde Resensie

South Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2056 resensies.

Margate, Suidkus

Wild Waves

"Dit is net baie besig maar die moeite werd."

Margate, Suidkus

Wild Waves

"A sunny town with even warmer people. "

Uvongo, Suidkus

Griet se Plek

"Sal definitief weer soontoe gaan!"

Hibberdene, Suidkus

Beach Cove

"Die strand waar ons was is absoluut van die beste. Jy kan wel nie daar swem nie maar die strande en seewater is helder skoon. Dit is 'n pluspunt vir Hibberdene, maar geriewe soos plekke waar jy kan eet en kos bestel skiet ver te kort. Maar dit is nogsteeds 'n aangename plekkie om vakansie te hou."

Hibberdene, Suidkus

Beach Cove

"Hibberdene is a great place if you looking to just relax, a small community, lovely beaches. I think they can do with some more variety of shops, activities and eateries to attract more holiday goers but otherwise, there are more attractions just a small drive away to the surrounding towns."

Uvongo, Suidkus

Laguna La Crete 74

"Dis rustig genoeg om vakansie te hou, maar nie te ver van besienswaardighede af nie."

Margate, Suidkus

4 Shabay Villa

"Baie dankie, hou so aan. "

Margate, Suidkus

Wild Waves

"Fixing of potholes would help."

Kingsburgh, Suidkus

Mattaniah Akkommodasie

"Soms word sulke juwele oorgesien, maar ons kan dit sterk aanbeveel."

Margate, Suidkus

Topanga 24

"Margate self se hoof strand is nie so mooi nie. Maaar, omliggende strande, Uvongo en Shelly Beach, Hibiscus en al daai is baie nice."

Margate, Suidkus

Calamari 9

"Regtig die beste toeristebestemming."

Uvongo, Suidkus

Topanga 26

"Dit is ’n heerlike rustige area met ’n lekker swemstrand en ’n paar lekker plekkies om te eet. Ons geniet altyd ’n vakansie in Uvongo."

Kingsburgh, Suidkus

Barefoot Beach House

"The internal roads carry heavy traffic and drivers are lunatics. "

Margate, Suidkus

Santorini 207A

"Paaie is baie sleg, die omgewing het baie agteruit gegaan. Strate vol rommel. Gelukkig was die woonstel pragtig en die uitsig ook. Dit het opgemaak."

Suidkus

Oceanic

"South Coast is the best holiday location. "

Uvongo, Suidkus

Strandloper 3

"Pragtige, skoon strand."

Port Shepstone, Suidkus

Pelmiet Cottage

"Cleanliness lacking a little bit, mostly along the beach."

Suidkus

Inyanga 7

"Ek het gaan skuba in Umkomaas. Dit was 'n ervaring, die haaie was so volop soos die impala in die Kruger. Water was bietjie koel al was dit al einde Oktober, maar dit was bietjie onweer."

Port Shepstone, Suidkus

The Beach House

"Die dorp is baie besig en het nie genoeg geriewe naby nie. Shelly Beach is darem naby, daar is ook ' n paar goeie eetplekke. "

Margate, Suidkus

5 Topanga

"Great place to be. I don't mind going again."

Uvongo, Suidkus

Du Bantry 9

"Excellent beach at Uvongo. "

Kingsburgh, Suidkus

Seaspray Cabins

"Not to far from major areas."

Margate, Suidkus

Milkwood Beach Cottages

"Safety comes first. "

Kingsburgh, Suidkus

Beachfront Cabanas

"A great and peaceful suburb. It's excellent for a quiet getaway. "

Uvongo, Suidkus

Laguna La Crete 227

"Kom al vir jare na Uvongo, sal vir nog baie jare kom!"

Uvongo, Suidkus

Beach Wood Cottages

"’n Plek waarheen ek enige tyd weer sal wil gaan."

Kingsburgh, Suidkus

3 Eden Sands

"Alles in die omgewing was ook baie bekombaar en netjies en mooi. Baie mooi plek."

Blad
Blad 27 - Wys 781 tot 810
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang