Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2558 resensies.
"Somerstrand is nie die mooiste in die land nie maar seker die beste in die omgewing. Toegang is ook heel maklik vanaf hoofweë."
"Reasonably clean and neat. Here and there people who litter on the beach, but one gets that everywhere in SA. Lovely sidewalks for walking and benches for sitting - great idea."
Makhanda (Grahamstad), Sonskynkus
Bartholomew's Loft"Some restaurants other than the Spur would be great!"
"Bespreek 'n bootrit by die Marina. Dis beslis die moeite werd - daar is verkeie opsies van 1uur tot 4½ uur bootritte teen baie billike pryse."
"Baie lekker vakansiedorp met baie aktiwiteite en interessante restaurante. Veral aangenaam as die meeste mense na nuwe jaar vertrek."
"Wonderlike stil plekkie, ongerep en veilig. Ons hoop dit bly so en word nie gekommersialiseer soos soveel ander juwele nie."
"Uitstekende strand en swemarea. Mooi rivier uitmonding wat ideaal vir kinders is."
"Het die omgewing baie skoon gevind. Wonderlik om naby al die hoofroetes te wees."
"Dit is een van die mooiste strande in die wêreld. Nie net in Suid-Afrika nie."