Geverifieerde Resensie

Uvongo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Uvongo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 390 resensies.

Uvongo

Stafford Place 8

"Lekker dorp."

Uvongo

Seascape Lodge 21 Uvongo

"Die winkels is baie duur en diesel daar."

Uvongo

Strandloper 3

"I love Uvongo."

Uvongo

Uvongo Chalets 19

"Excellent holiday place."

Uvongo

Nautilus Grove 14

"Baie lekker en gerieflik met 'n lekker strand."

Uvongo

Jakaranda 17

"Uvongo is very neat and clean, also the best travel destination, I will go again."

Uvongo

Saints View Resort Unit 22

"Geen probleme en goeie ligging."

Uvongo

Strandloper 3

"Baie lekker dorpie, maar sal in die toekoms voorsorg moet tref tot nuwejaarsdag. Meeste restaurante en eetplekke was toe, die verkeer was chaos met absoluut geen verkeersbeamptes of verkeer regulering nie."

Uvongo

Stafford Place 8

"Uvongo het my verbaas, baie lekker plek en strand. Die Pavilion restaurant se kos en cocktails - baie lekker en dan moet nie van The View restaurant se kos en R&R jugs vergeet nie."

Uvongo

Seascape Lodge 38 Uvongo

"Altyd lekker om by Uvongo vakansie te hou."

Uvongo

Uvongo Sands 6

"Die dorp is naby alle belangrike fasiliteite. Die strandgebied was ordelik en nie oorvol nie en kindervriendelik."

Uvongo

Laguna La Crete 8

"Close to everything, lots of restaurants. Crayfish Inn restaurant in Ramsgate just a few kilos down the road, the food was fabulous."

Uvongo

Saints View Resort Unit 22

"Perfect place to be."

Uvongo

Seascape Lodge 38 Uvongo

"Nog plattelands."

Uvongo

Laguna La Crete 74

"Baie lekker plek en heelwat om te doen en besig in die omtrek."

Uvongo

Laguna La Crete 190

"Die beste aan die Suidkus!"

Uvongo

Laguna La Crete 26

"Safe, clean with whales and dolphins close to the beach."

Uvongo

Seascape Lodge 21 Uvongo

"Very nice area with friendly locals."

Uvongo

Topanga 60

"Ons sal enige tyd weer teruggaan."

Uvongo

Uvongo Sands 6

"Baie lekker strand en naby aan al die eetplekke, winkels en winkelsentrums."

Uvongo

Laguna La Crete 227

"It's neat and clean."

Uvongo

Casa Uvongo Vakansie Akkommodasie

"Rustige vakansiedorp."

Uvongo

Laguna La Crete 74

"Beautiful beach with friendly locals and holiday makers. There is a mall with all the well known chain stores and restaurants. Awesome destination for some rest and relaxation."

Uvongo

Topanga 35

"Winkels maak net te vroeg toe."

Uvongo

Uvongo Sands 6

"Die lekkerste plek om die see en die son te geniet in die hartjie van die winter sonder om gesteur te word deur massas mense."

Uvongo

Jakaranda 17

"Lekker weer, mooi strande en alles is naby geleë."

Uvongo

Topanga 35

"Uvongo is lekker sentraal geleë tussen die ander kusdorpe, veral wanneer jy verskillende strande wil besoek of omliggende besienswaardighede. Ongelukkig is Uvongo se swemstrand toegemaak weens riool besmette lagoon water. Daarom sal ek Ramsgate se blouvlagstrand eerder aanbeveel vir swem."

Uvongo

Seascape Lodge 21 Uvongo

"Uvongo is 'n baie mooi en rustige plekkie. "

Uvongo

Jakaranda 17

"'n Gunsteling vakansiedorp aan die Natalse Suidkus."

Blad
Blad 11 - Wys 301 tot 330

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang