Verified Reviews
Uvongo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Uvongo
Rated 4.5 out of 5 based on 390 reviews.
"Baie lekker dorpie, maar sal in die toekoms voorsorg moet tref tot nuwejaarsdag. Meeste restaurante en eetplekke was toe, die verkeer was chaos met absoluut geen verkeersbeamptes of verkeer regulering nie."
"Uvongo het my verbaas, baie lekker plek en strand. Die Pavilion restaurant se kos en cocktails - baie lekker en dan moet nie van The View restaurant se kos en R&R jugs vergeet nie."
"Die dorp is naby alle belangrike fasiliteite. Die strandgebied was ordelik en nie oorvol nie en kindervriendelik."
"Close to everything, lots of restaurants. Crayfish Inn restaurant in Ramsgate just a few kilos down the road, the food was fabulous."
"Beautiful beach with friendly locals and holiday makers. There is a mall with all the well known chain stores and restaurants. Awesome destination for some rest and relaxation."
"Die lekkerste plek om die see en die son te geniet in die hartjie van die winter sonder om gesteur te word deur massas mense."
"Uvongo is lekker sentraal geleë tussen die ander kusdorpe, veral wanneer jy verskillende strande wil besoek of omliggende besienswaardighede. Ongelukkig is Uvongo se swemstrand toegemaak weens riool besmette lagoon water. Daarom sal ek Ramsgate se blouvlagstrand eerder aanbeveel vir swem."