Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6600 resensies.

Paternoster, Weskus

Oom Dana se Huis

"Heerlike eetplekke, lekker vir naweek kuier!"

Klawer, Weskus

Oasis Country Lodge

"Die pragtigste kleine dorpie met die mooiste omliggende plase wat spesialiseer aan uitvoerdruiwe sowel as wyndruiwe. En anderlike groente en vrugte is ook daar. Te pragtig! "

Paternoster, Weskus

Dune Ridge Main House

"Most beautiful and peaceful getaway, but expect some wind."

Elandsbaai, Weskus

Vensterklip

"Pragtige plek."

Strandfontein, Weskus

Dikbek Se Plek

"Pragtige seedorp. Die dagbesoekers bederf die atmosfeer met harde musiek en gefuif op strand - papiere, drankbottels en glasstukke bly agter as hul weg is."

Paternoster, Weskus

Strandlopertjie

"Baie mooi dorpie wat gerus besoek kan word."

Dwarskersbos , Weskus

Dwarslêbos

"Baie oulike vakansiebestemming. So rustig."

Langebaan, Weskus

4Winde

"I love Langebaan."

Elandsbaai, Weskus

Ons Huisie

"Heerlik om by die hotel buite te eet terwyl die see vir jou wink. Ook Vensterklip en Die Mosselpot bied heerlike kos en gasvrye diens."

Dwarskersbos , Weskus

Gousblom 6

"Lekker rustige dorpie."

Yzerfontein, Weskus

Dolfin House

"Wonderlike plek."

Lambertsbaai, Weskus

Aan't See House and Apartment

"Die lekkerste dorpie om in te rus, net jammer dit is sover van Bloemfontein."

Paternoster, Weskus

Dis Beau-tie-ful

"Pragtige, rustige dorpie! Vriendelike mense!"

Aurora, Weskus

The Retreat

"You'll either love or hate Aurora. There's not much going on so it's perfect for some and awful for others. It's a modest village with none of the shine that a place like Greyton or Riebeek Kasteel has, but that's also what makes it lovely. If you like solitude, and big night skies, you may just love it."

Lambertsbaai, Weskus

Lekke Ekke

"Dit is bietjie te ver uit Kaapstad uit vir een aand. Ons wou nog baie meer gesien het, maar die tyd was bietjie beperk. Veral met die inperking wat steeds in plek was tydens ons besoek."

Velddrif, Weskus

41 Port Owen

"Dis 'n stil rustige dorp. Voorwaar sentraal geleë om verskeie plekke te kan besoek."

Lambertsbaai, Weskus

Weskus Grotjie

"Vir 'n lekker ondervinding en goeie, vars vis kan mens gerus by Muisbosskerm inval."

Paternoster, Weskus

Beachcomber

"Love die plek, ek sal weer en weer en weer kom."

St. Helenabaai, Weskus

Sea Breeze

"Die Weskusgeheim."

Klawer, Weskus

Oasis Country Lodge

"Die dorp Klawer is lekker klein. Die mense daar het goeie menslike gesindhede. Die omliggende wynplase verskaf 'n baie mooi uitsig oor die dorp en sy geskiedenis. Ek sal definitief weer binnekort 'n draai daar maak."

Dwarskersbos , Weskus

Dwarslêbos

"Lovely place to relax."

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Maklik die beste plek om vakansie te hou."

Velddrif, Weskus

Riviera Hotel & Chalets

"Rustige en vriendelike Weskusdorpie."

Yzerfontein, Weskus

Raaswater

"Yzerfontein bly die beste, rustigste en mooiste deel van die Weskus. Baie plek vir net jouself tot rus laat verkeer, en moedernatuur waardeer wat min mense deesdae tyd voor kry. Asemrowend. "

Aurora, Weskus

The Retreat

"A hot Karoo town with dusty streets and none of the city comforts might not be everybody’s cup of tea but it gave my children freedom and safety they would never have in the cities. Old school. "

Lambertsbaai, Weskus

Weskus Quarry Farmers

"Baie rustige, stil dorpie, met baie vriendelike inwoners."

Paternoster, Weskus

Sandals

"Paternoster is a really beautiful town. Beautiful views and restaurants."

Blad
Blad 112 - Wys 3331 tot 3360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang