Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.

Jacobsbaai, Weskus

Weskushuis

"Jacobsbaai is 'n pragtige klein dorpie, perfek vir as jy 'n stil wegbreek soek. Almal is baie vriendelik en daars groter dorpe naby genoeg as jy iets wil koop."

Britannica Heights, Weskus

Elm Tree Guest Farm

"Lieflike ongerepte see, skoonheid om rustig te ontspan."

Saldanha, Weskus

La Capitaine

"Rustig en kalm atmosfeer. Bring daardie rustigheid en kalmte in jou gemoed. Net wat jy nodig het na 'n besige jaar."

Redelinghuys, Weskus

Affi Plaas

"Redelinghuys is good as a stop over town. Cemetery and church is worth a visit but really not much to do there."

Port Owen, Weskus

Joan's Place

"Baie potensiaal."

Paternoster, Weskus

Paternoster Manor

"Peace and piece of heaven."

Lambertsbaai, Weskus

Altyd Tuis

"Heerlike plek, die wind is net nie vir ons nie. "

Paternoster, Weskus

Gilcrest Place Guest House

"Wat regtig pla, veral oor naweke, is kinders wat bedel in besigheids-hub en gedrinkte volwassenes in besigheids-hub. Groot probleem in die algemeen en wat ontstellend is, is die groot getal verwaarloosde honde in die area."

Paternoster, Weskus

Ahoy Farmhouse 3

"Pragtige dorpie met wonderlike restaurante."

Weskus

Vensterklip

"Elandsbaai kry 3-sterre. Die res van die Weskus is ongelukkig droog en nie so interessant nie. "

Saldanha, Weskus

12 on Beach

"Baie rustige dorpie vir 'n stadsjapie, maar 'n goeie rusplek weg van stad se gewoel."

Klawer, Weskus

Lemoenkloof Farm

"Snuistery winkeltjies en ander kan gerus deure geopen hou gedurende spits seisoene oor etenstye."

Langebaan, Weskus

Tropico House Guest Rooms

"Was een van ons beste vakansies. Sal enige tyd weer besoek."

Klawer, Weskus

Oasis Country Lodge

"Klein, maar baie in die omgewing om te doen en te sien,"

Paternoster, Weskus

Salt Water House

"Nothing much to do. We had to go to Langebaan en Saldanha Bay for entertainment."

Lambertsbaai, Weskus

Altyd Tuis

"Oulike plekkie. Die mense is vriendelik."

Vredenburg, Weskus

Apollo Selfsorg

"Weskus mark 'n moet."

Lambertsbaai, Weskus

Arendzicht

"My hart is in die Weskus. En Lambertsbaai het alles wat nodig is vir 'n ongelooflike vakansie."

Paternoster, Weskus

C'est la Vie

"Die restaurante is puik! Probeer hul almal!"

Britanniabaai, Weskus

Absolute Beach

"Pragtige plek. Sal dit hoogs aanbeveel."

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 8

"Pragtige plekkie, vriendelike mense, topklas restaurante en goeie waarde vir geld."

Elandsbaai, Weskus

Ons Huisie

"Elandsbaai is 'n baie klein dorpie met baie mooi natuurskoon en ongerepte strande. Vir dié wat wil wegkom van die gejaag en harwar is dit die ideale bestemming. Die mense is vriendelik en alles is binne loopafstand. Daar is winkeltjies wat die nodige voorraad aanhou, maar bring liewers jou eie voorraad saam. Die kinders het dit geniet om te probeer branderplankry en daar is wet suits te huur. Die water kan nie regtig sonder een aangedurf word. Lang ente stap op die strand is 'n moet en dis heerlik om saans die mooi sonsondergange te geniet. Die trein wat gereeld verby gaan pla glad nie en was besonders om te sien en te probeer trokke tel.Al wat gepla het is die verskriklike verwaarlosing en vullis is by die grot. Dis 'n baie rustige bestemming."

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 5

"Baie lekker en rustige plek. "Rustic, laid back" atmosfeer."

Lambertsbaai, Weskus

Altyd Tuis

"Baie lekker plek met vriendelike mense. Die weer was bietjie koud maar met die lekker warm kos by die restaurant was ek gou-gou vergete van die koue."

Myburgh Park, Weskus

86 on Babiana

"Myburg Park was tops, maar in geheel is Langebaan 'n lieflike vakansie bestemming, en ons sal beslis weer 'n draai gaan maak."

Velddrif, Weskus

Netan-El Self-catering

"Check the seasons. We visited at the wrong time of year to see the birds and the drought did not help. Very central and the perfect stop over before going further up the coast."

Lambertsbaai, Weskus

Soli Deo Gloria

"Muisbosskerm was 'n teleurstelling en waarde vir geld kan ernstig bevraagteken word. "

Blad
Blad 186 - Wys 5551 tot 5580
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang