Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6547 resensies.
"Yzerfontein is 'n baie klein dorpie met die mooiste natuurskoon en rustigheid. 'n Definitiewe aanbeveeling as jy wil rus en wegbreek van die stadslewe."
"The Noisy Oyster Restaurant was puik, lekker geroosterde vis en calamari."
"Pragtige klein strandjie om te gaan stap. Daar is ook restaurantjies op die strand wat dit vir my uniek gemaak het. Beslis 'n plekkie wat ek weer sal wil besoek."
"Yzerfontein is 'n heerlike low-key en pragtige dorpie, lekker restaurante - Strandkombuis moet nie gemis word nie! "
"Jacobsbaai is 'n pragtige klein dorpie wat rustigheid vir jou siel verskaf - wonderlike rusplek vir 'n naweek weg."
"A lovely tranquil village, everything you could need is there. Lovely people everywhere."