Geverifieerde Resensie
Amanzimtoti
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Amanzimtoti bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 980 resensies.
"Sal enige tyd weer gaan vakansie hou in Amanzimtoti en ook weer dieselfde verblyf van gebruik maak."
"Veiligheid op die strand was baie indrukwekkend. Baie moot gebied. Winkelsentrums wat so naby is."
"Baie rustiger as groot trek pleister dorpe. Gaan al van my kinderdae af Amanzimtoti toe. Beslis 'n lekker rustige vakansie-bestemming. "
"Needs a bit more development as it has a lot of potential to be destination of choice when going to KwaZulu-Natal. Very beautiful place and more halaal food places and a bit more entertainment for the kids. maybe start having more shops closer to the beach. "
"Ons gaan altyd Toti toe en was aangenaam verras deur naweek stilte by publieke braai-areas en lagoon wat gewoonlik so raserig was met mense wat deur die dag in motors sit en kyk wie kan die grootste geraas maak. "
"Gerieflike dorp en strand, groot winkelsentrum vir wanneer die weer nie so lekker is nie."