Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Amanzimtoti

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Amanzimtoti bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 980 resensies.

Amanzimtoti

Seaside @ Vans

"Sien julle weer!"

Amanzimtoti

Sandy Toes & Salty Kisses

"Een van die beste en skoonste strande."

Amanzimtoti

Montego Bay 34

"Naby aan malls en strand is skoon."

Warner Beach, Amanzimtoti

62 Warnadoone

"Warner beach is 'n puik strand."

Amanzimtoti

Amanzimtoti's Ultimate Vacation

"Sal enige tyd weer gaan vakansie hou in Amanzimtoti en ook weer dieselfde verblyf van gebruik maak."

Amanzimtoti

46 on Isundu

"Veiligheid op die strand was baie indrukwekkend. Baie moot gebied. Winkelsentrums wat so naby is."

Amanzimtoti

Afsaal Holiday Flat 307

"Gerieflike vakansie dorp."

Amanzimtoti

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing

"Dit bly Amanzimtoti soos dit vir jare was."

Amanzimtoti

Amazibu 103

"Pragtige swemstrand en skoon. Heerlike winkelkompleks."

Amanzimtoti

Inyoni Rocks Cabanas 57

"Heerlike vakansieplek."

Amanzimtoti

Graceland Guest House

"Not the safest area. Transport not convenient. "

Amanzimtoti

Dromedaris Apartment 405

"Lekker plek om vakansie te hou."

Warner Beach, Amanzimtoti

Cabanas Del Mar 2

"The beach is clean and a life guard is on duty in the designated area. "

Amanzimtoti

Amazibu 103

"Everything was great. "

Doonside, Amanzimtoti

5 Key Largo

"Lekker rustig in die buiteseisoen. "

Doonside, Amanzimtoti

3 Key Largo

"General area and shops not great, but complex and beach lovely."

Amanzimtoti

Inyoni Rocks Cabanas

"Baie lekker strand."

Amanzimtoti

Afsaal Holiday Flat 707

"Baie rustiger as groot trek pleister dorpe. Gaan al van my kinderdae af Amanzimtoti toe. Beslis 'n lekker rustige vakansie-bestemming. "

Doonside, Amanzimtoti

5 Key Largo

"Needs a bit more development as it has a lot of potential to be destination of choice when going to KwaZulu-Natal. Very beautiful place and more halaal food places and a bit more entertainment for the kids. maybe start having more shops closer to the beach. "

Doonside, Amanzimtoti

10 Key Largo

"Hou van Doonside (het in Amanzimtoti gewoon)."

Amanzimtoti

Sandy Toes & Salty Kisses

"Rustig, skoon en gee 'n redelike veilige gevoel."

Warner Beach, Amanzimtoti

Cabanas Del Mar 2

"Die see is pragtig en swem baie lekker daar. "

Amanzimtoti

110 L'Escalier Cabana

"Ons gaan altyd Toti toe en was aangenaam verras deur naweek stilte by publieke braai-areas en lagoon wat gewoonlik so raserig was met mense wat deur die dag in motors sit en kyk wie kan die grootste geraas maak. "

Doonside, Amanzimtoti

5 Key Largo

"It is the best holiday site in KZN!"

Amanzimtoti

Amazibu 103

"Uitstekende verblyf, sal dit definitief aanbeveel en sommer weer besoek."

Warner Beach, Amanzimtoti

Cabanas Del Mar 78

"Oulike gemeenskap, die mense is vriendelik en baie gaaf. "

Amanzimtoti

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing

"Gerieflike dorp en strand, groot winkelsentrum vir wanneer die weer nie so lekker is nie."

Blad
Blad 21 - Wys 601 tot 630
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem