Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (425)
B&Bs (8)
Wildsplase (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (42)
Selfsorg-eenhede (370)

Resensies van Bloubergstrand

4.7 / 5  
volgens 957 resensies
Lees regte resensies van Bloubergstrand van 957 geverifieerde gaste.
Indien jy Bloubergstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Bloubergstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloubergstrand gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloubergstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bloubergstrand Gastehuise

42 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in West Beach, Bloubergstrand

Blouberg Guest Suites bied moderne en gerieflike verblyf in 'n veilige en rustige woonbuurt in West Beach, 2 km vanaf die ikoniese Bloubergstrand. Dié woonstel is geskik vir sake- en vakansiereisigers. Verblyf is ...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloubergstrand

Welkom by Be My Guest Lodge in Bloubergstrand, 'n kusdorp oorkant die kanaal van Robbeneiland, en gerieflik naby die Moederstad. Die Lodge is elegant gemeubileer en versier, en bied gemaklike en ontspanne verblyf. ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Table View, Bloubergstrand

Baywatch Guest House is net 'n hanetreetjie vanaf die strande van Table Bay in Blouberg en bied veilige en gerieflike verblyf. Dié gewilde gastehuis is stapafstand vanaf restaurante, winkels, strande en die My CiTi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Beach, Bloubergstrand

Se La Vie Guest Suite is 'n suite op die eerste verdieping in West Beach Bloubergstrand en dis perfek vir paartjies, sakereisigers en hospitaalbesoekers. Dié oopplan-suite is vas aan die hoofhuis, maar het 'n apar...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Table View, Bloubergstrand

Atlantic Oasis Guest House is 'n ruim, moderne en gerieflike gastehuis in Table View, Kaapstad. Die gastehuis is smaakvol versier en geïnspireer deur die rustige Atlantiese Oseaan. Dit is 400 m van die strand af en...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bloubergrant, Bloubergstrand

The 7th Wonder Guest House kry sy naam van Tafelberg, wat amptelik aangewys is as een van die Sewe Wonders van die Wêreld in 2012. Dié gastehuis bied uitsigte oor Robbeneiland en op Tafelberg. Gaste het ook privaa...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Bloubergstrand

Bergh View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op die eienaar se perseel. Dis in Bloubergstrand en bied 'n lieflike uitsig op Tafelberg in die verte vanaf die dek met braaigeriewe. Dié woo...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Table View, Bloubergstrand

Pentzhaven Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in Tableview in die Noordelike Voorstede teenaan die kus. Die ligging is ideaal, naby die hoofroetes met maklike toegang tot die V&A Waterfront, die Stellenbosch-wy...

20% af Aanbod!
VanafR1 260
R1 008
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Table View, Bloubergstrand

Casa Mia Guest House is 'n Toskaanse gastehuis wat luukse B&B-verblyf in Kaapstad bied. Die gastehuis is op die grens van die Rietvlei Natuurreservaat met sy ryk voëllewe geleë. Jy kan flaminke, pelikane, ontelbar...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloubergrant, Bloubergstrand

The Cape Amethyst Guest House is 'n luukse gastehuis wat versier is met 'n energieke en hartlike Afrika- en Boheemse-tema. Dit is in 'n eksklusiewe woonbuurt van Bloubergrant net 700 m van die strand af en net 30 mi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bloubergstrand gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Bloubergstrand akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bloubergstrand akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]