Verified Reviews

Sarah Baartman District

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District

Rated 4.5 out of 5 based on 3402 reviews.

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District

Schoenmakerskop Apartments

"PE is 'n lekker plek om vakansie te hou. Daar is genoeg om te doen en is naby baie natuur."

Oyster Bay, Sarah Baartman District

Groenhuisie

"Mens moet regtig wil gaan, die grondpad van beide kante af is sleg en jy moet alles wat nodig is saamry."

Aston Bay, Sarah Baartman District

The Astons No. 3

"Dit is jammer dat die enigste roete wat mens kan neem om daar te kom, deur 'n woonbuurt is waar diere vrylik oor die pad loop en die omgewing so besoedel en vuil is. Papiere en gemors lê oral en dan begin mens dink dat jou blyplekkie dalk ook so lyk. Strand is egter pragtig en skoon en ook veilig."

Kouga Country, Sarah Baartman District

Mentors Country Estate

"Daar is baie plekke om heen te gaan wat nie ver is nie. Heelwat om te doen en 'n baie mooi area van ons land!"

Uitenhage, Sarah Baartman District

VJ'S Guesthouse

"Die gastehuis is naby 'n groot winkelsentrum met 'n Wimpy. Stil veilige omgewing. Sal beslis weer VJ' S gastehuis in die toekoms gebruik."

Steytlerville, Sarah Baartman District

The Royal Steytlerville

"Baie netjies vir kleindorpie. Dalk net te veel B&B wat 'n lewe probeer maak."

Jeffreys Bay, Sarah Baartman District

Hancke Holiday Apartments

"Wonderlike dorpie met vriendelike mense. "

Kirkwood, Sarah Baartman District

Cleveland Guest Farm

"Pragtige plattelandse omgewing."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

Meerkat

"Nieu-Bethesda is 'n juweel van 'n dorp. Ons vertel vir almal om 'n besoek te gaan aflê. "

Kouga Country, Sarah Baartman District

Mentors Country Estate

"Hankey en Patensie sowel as die Baviaans is een van ons mooiste plekke in die land."

Aberdeen, Sarah Baartman District

Pagel House B&B

"Lekker by George restaurant geëet!"

Cannon Rocks, Sarah Baartman District

Shipwreck Cottage

"Skoon en veilige strand. Die sonsopkoms is asemrowend."

Walmer, Sarah Baartman District

RElaxed City Living

"Die middelpunt van alles, Walmer Park is loopafstand en dit het alles wat vakansiegangers nodig het. "

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

The Ibis Lounge

"Interessante dorpie, pragtig as mens oor die berg inkom. Beslis ‘n unieke SA ervaring."

Aberdeen, Sarah Baartman District

De Denne

"Pragtige ongerepte dorp met vriendelik mense."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

Country Cottages

"Dit is n moet-sien plekkie om te besoek met sy eie karakter."

Greater Addo, Sarah Baartman District

Bellevue - Elephants Lodge

"Niks uitstaande of besonders wat diere betref. Die bos is te ruig, veral teen die pad maar fasiliteite is puik."

Cannon Rocks, Sarah Baartman District

Shipwreck Cottage

"Best hide-away break-away spot to rest!"

Summerstrand, Sarah Baartman District

Toscana Cottage

"Dit sal seker afhang van mens tot mens en waaraan hulle belangstel, maar vir ons was Summerstrand regtig 'n heerlike plek om te bly en vir ons genoeg om te sien en te doen."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Een van my gunsteling dorpies om te besoek en met oulike restourante en heerlike kos!"

Page
Page 90 - Showing 2671 to 2700

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers