Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
Bladsy 3 - 219 lekke plekke om te bly
Dragonfly Self-catering and Bike Rescue bied selfsorgverblyf in die prentjiemooi dorpie Clarens in die Vrystaat. Di...
La Bri is gerieflik geleë in die prentjiemooi dorpie, Clarens. Dit is die ideale wegbreekplek vir vakansiegangers e...
Talking Trees Self-Catering House is in die bekoorlike dorpie Clarens geleë. Hierdie huis is ideaal vir gaste wat o...
Ashaanas bied gerieflike selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie Clarens wat dit ideaal maak vir beide vakansie...
Little Lammas is op 'n plaas sowat 8 km vanaf Clarens naby verskeie aktiwiteite en besienswaardighede geleë en bied...
Amber Selfsorg in Clarens is 'n pragtige selfsorg-eenheid met 'n uitsig op die omliggende berge. Dié eenheid is ge...
The Clarens Country House is versteek in 'n woudagtige hoekie van die Oos-Vrystaatse Malutiberge op die veilige Cla...
The Gables bied luukse verblyf in die hartjie van die pragtige Clarens in die Oos-Vrystaat. Verblyf beskik word a...
Meander Stay is aan die voet van 'n berg geleë en bied selfsorgverblyf in Clarens, en toegang tot 'n natuurroete me...
The Clarens Place is net 950 m van Clarens se dorpsplein met sy kroeë, winkels, restaurante en galerye. Die gastehu...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer