Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (95)
B&Bs (2)
Wildsplase (39)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (47)

Resensies van Dinokeng

4.4 / 5  
volgens 461 resensies
Lees regte resensies van Dinokeng van 461 geverifieerde gaste.
Indien jy Dinokeng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Dinokeng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dinokeng selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dinokeng Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dinokeng Selfsorg-eenhede

45 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 488
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng

Abendruhe Lodge bied pragtige selfsorgverblyf in die Dinokeng Wildreservaat, net 'n uur se ry van Pretoria af. Verblyf word aangebied in 3 smaakvol ingerigte houthutte wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het. In die s...

Spesiale Aanbod!
VanafR750
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng

Die Wit Hangmat is op 'n boetiekplasie (21 hektaar) in die prentjiemooi Leeukloofvallei (minder as 'n uur se ry noord van Pretoria) geleë. Op die plaas is enkele wildsoorte asook verskeie kleinwild en 'n groot vers...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng

Five Pebbles op Piece of Africa is sowat 30 km Noord-Oos van Pretoria in die Boekenhoutskloof-area op 'n klein bosveldplasie geleë. Die verblyf is deel van die groter Dinokeng area. LW dat dit nie in die Dinokeng N...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng

Kakibos @ Dinokeng is in die Dinokeng Wildreservaat geleë en bied selfsorghuise aan. Gaste kan Eenheid 3 of Eenheid 4 bespreek en elke eenheid bied slaapplek aan 7 gaste. Elke eenheid het 2 slaapkamers met dubbelb...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng

Kohandè is in die skilderagtige Leeuwkloofvallei Bewarea in Gauteng net noord-oos van Pretoria geleë. Dis by De Wagensdrift en is die ideale bestemming vir natuurliefhebbers. Daar is 3 luukse safari-tente met en ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng

Marulani Bush Lodge is in die malaria-vrye Dinokeng Wildreservaat wat bestaan uit 28 500 hektaar ongerepte wildernis in die noordelike Gauteng waar die Groot 5 vrylik wandel. Verblyf beskik oor 4 selfsorg-eenhede m...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng

Lethula is in die prentjiemooi Leeuwkloofvallei Bewarea langs die bekende Dinokeng Wildreservaat geleë. Verblyf word in 2 selfsorg-chalets met slaapplek vir 4 of 6 gaste aangebied. Die chalet met slaapplek vir 6 b...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng

iKhaya LamaDube Game Lodge is in die Dinokeng Groot-5 Wildreservaat in Gauteng, 'n area wat bekend is vir sy staproeres, pragtige roetes en ikoniese besienswaardighede waaronder die Groot 5. Dit is die perfekte wegb...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Dinokeng

Thala Thala Villa is 'n ruim selfsorg-villa vir 12 gaste op 'n plaas in die Leeuwkloof-area naby Dinokeng, sowat 45 km van Pretoria af. Die villa strek oor 'n paar verdiepings en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkam...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dinokeng

Thala Thala skuil op 'n plaas in die Leeuwkloof-gebied naby Dinokeng. Die plaas is sowat 45 minute se ry vanaf Pretoria. Thala Thala bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders in 'n rondawel. Die slaapkamer het ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Dinokeng selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Dinokeng akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Dinokeng akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]