Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Ballito (429)
Salt Rock (39)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (442)
B&Bs (8)
Hotelle (4)
Gastehuise (20)
Selfsorg-eenhede (410)

Resensies van Dolfynkus

4.6 / 5  
volgens 658 resensies
Lees regte resensies van Dolfynkus van 658 geverifieerde gaste.
Indien jy Dolfynkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Dolfynkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dolfynkus B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dolphin Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dolfynkus B&Bs

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
B&B in Tinley Manor, Dolfynkus

Tinley Manor Hil's B&B bied verblyf in Tinley Manor Beach, net 15 km van Ballito af. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en lieflike uitsigte naby heelwat doendinge. Ons bied 5 ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Ballito, Dolfynkus

GinaZ BnB bied B&B-verblyf en is in Ballito geleë. Die gastehuis is ideaal geleë naby 'n hele rits besienswaardighede en geriewe in die omgewing. Verblyf by Ginaz BnB beskik oor 4 uniek en smaakvol gemeubileerde ...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
B&B in Ballito, Dolfynkus

Petite Provence B&B is in Salt Rock in Ballito geleë. Dit is net 300 m van Salt Rock se hoofstrand en 'n halfuur se ry van Umhlanga Rocks en Gateway Mall af. Die geriewe wat gebied word is ideaal vir 'n rustige vak...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Salt Rock, Dolfynkus

Seaside Lodge is op die subtropiese Dolfynkus, in die ongerepte kusdorpie, Salt Rock, stapafstand vanaf die getypoele en ongerepte strande geleë. Hierdie 'n bekwame span ondernemende vroue bied die ideale vakansie-...

33% af Aanbod!
VanafR1 000
R667
per nag, vir 2 mense
B&B in Ballito, Dolfynkus

The Ekhaya Guest House is in Ballito, ’n kusdorpie aan die noordkus van KwaZulu-Natal, met ongerepte strande en warm water. Dolfyne dartel in die branders en gaste kan swem, branderplankry of skubaduik saam met hu...

Vanaf
R1 860
per nag, vir 2 mense
B&B in Shaka's Rock, Dolfynkus

Kom kry 'n bietjie rus en vrede by Comfort House B&B. Ray Leitch sien uit daarna om jou by haar huis te verwelkom. Jy sal hartlike, vriendelike en hulpvaardige aandag ontvang, maar nie onnodig gesteur word nie. Ve...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Ballito, Dolfynkus

Sak 'n Pak Luxury Guest House is in Ballito op die Dolfynkus van KwaZulu-Natal geleë. Hierdie manjifieke gastehuis spog met 'n totaal van 8 eksklusiewe ontwerpte en versierde eenhede, waarvan 2 elegante "executive"...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
B&B in Ballito, Dolfynkus

Kingsley House is waarskynlik een van die beste vakansiebestemmings in Ballito! Ons is op 'n landgoed van bykans 1 hektaar op die hoogste punt in Ballito geleë en kyk oor Zimbali uit asook tot by Durban se hawe - d...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 435 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Dolfynkus

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
B&B in Desainager, Tongaat Beach

Phumula By The Sea bied billike, spoggerige B&B-verblyf in Desainagar, een van Durban se noordelike voorstede. Daar is visvangplek oorkant die pad en gaste kan lekker gaan swem by Tongaat en Westbrook strande, sowat...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Desainager, Tongaat Beach

La-Peng B&B aan die Dolfynkus, noord van Durban, bied elegante kamers wat oor die Indiese Oseaan uitkyk. Die eienaars is 'n lieflike paartjie met 'n passie vir die gasvryheidsbedryf. Dorothy is 'n trotse Suid-Afri...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Dolfynkus B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Dolfynkus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Dolfynkus akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]