Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Ballito (433)
Salt Rock (39)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (441)
B&Bs (8)
Hotelle (4)
Gastehuise (20)
Selfsorg-eenhede (409)

Resensies van Dolfynkus

4.5 / 5  
volgens 620 resensies
Lees regte resensies van Dolfynkus van 620 geverifieerde gaste.
Indien jy Dolfynkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Dolfynkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dolfynkus gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dolphin Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dolfynkus Gastehuise

20 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

2 On Valley Villa is in Umhlali Beach aan die Dolfynkus in KwaZulu-Natal, 50 km vanaf Durban en 25 km van King Shaka Internasionale Lughawe af geleë. Dié asemrowende kuslyn bied verskeie doendinge wat gaste weer ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

Piccolo Paradiso is 'n gastekamer op die eienaar se perseel in Ballito. Die perseel is ideaal geleë naby winkelsentrums, gimnasiums en restaurante in die area. Dié klein gastekamer is privaat en het 'n dubbelbed ...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

45 On Hilary word deur die eienaar bestuur en is gerieflik naby Ballito se hoofstrand en 'n paar winkelsentrums geleë. Dié B&B beskik oor 2 suites wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer het. Die sui...

Vanaf
R1 657
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

Suntrap Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamerwoonstel met moderne dekor. Die woonstel is in 'n kompleks teen die strand in Ballito geleë en het 'n lieflike see-uitsig van die groot...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

La Residence is ’n gastehuis in Ballito wat deur die eienaar bestuur word. Die gastehuis is sowat 500 m vanaf Willard Beach, restaurante, en ander besienswaardighede in die area. Verblyf word in 2 eenhede gebie...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

Sea Dreams is 'n pragtige oopplan-huis wat spog met gemak en luuksheid. Dié vakansiehuis is in die hartjie van die Noordkus in KwaZulu-Natal geleë. Die omgewing se ongerepte inheemse plantegroei, die plaas se roll...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

Baobab On Sea is 'n uitstekende gastehuis 'n paar minute van die strand, winkels en restaurante af. Dis ideaal vir somer- en wintervakansies in Ballito. Gerieflike akkommodasie word in 5 dubbelkamers met 6 badkame...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

Ons luukse gastehuis, geïnspireer deur die kenmerkende skoonheid van die Suid-Afrikaanse wingerde, en die land se ryk wingerdbou, is 'n vriendelike hawe in die kusdorp genaamd Ballito. Kom beleef wonderlike sonsond...

Vanaf
R2 010
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

Meander Manor Gastehuis & Trouplek is aan die kant van 'n heuwel geleë wat oor die Dolfynkus van KwaZulu Natal by Shaka's Rock, kyk. Hierdie 4 ster gastehuis met 14 suites is versigtig gemeubileer om gemak en romme...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 192
R954
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Salt Rock, Dolfynkus

'n Hartlike verwelkoming en 'n ontspanne atmosfeer wag op jou by The Saffron House in Salt Rock, KwaZulu-Natal met sy eienaars, Ian en Jenny. Hierdie pragtige gastehuis is ideaal vir vakansiegangers op soek na perso...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Dolfynkus gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Dolfynkus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Dolfynkus akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za