Verified Reviews
Gansbaai
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gansbaai
Rated 4.5 out of 5 based on 765 reviews.
"Vriendelike mense. Baie om te sien. Wou graag Danger Point toe gaan, maar dit was toe, so ek het 'n rede om weer terug te keer."
"Every place we visited and everyone we met were extremely welcoming. Very impressive for a small town. Would definately visit again."
"Dorp is gevorder en het alles wat mens nodig het. Boottoere is die beste, veilig en sien baie oseaanlewe."
"Gansbaai is 'n pragtige, skoon kusdorpie en daar is so baie om te sien en te doen. Heerlike restaurante om van te kies. Ek sal Gansbaai definitief aanbeveel as 'n vakansie- en wegbreekplek."
"It's the most beautiful town and the people are friendly and so accommodating."
"Nie baie om te doen nie, maar 'n rustige wegbreek. Pikkewyn- en krokodiltoere naby. Haaikyk-boottoere net langsaan by Kleinbaai, maar bietjie duur. Eileen' s Restaurant is 'n moet om te besoek. Seekos platter vir 2 neem net 20 minute en is baie lekker. Hermanus nie te ver daarvan nie."