Indien jy Groenpunt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Groenpunt.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groenpunt Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Point accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Groenpunt akkommodasie
141 lekke plekke om te bly
Antrim Villa is 'n wonderlike ou villa wat in die laat 1800's gebou is. Die villa se bekoring is aan die Victoriaan...
Antrim House is in die middel van Drieankerbaai in Kaapstad geleë. Hiér kan gaste in 'n rustige atmosfeer naby die ...
48 Harbour Terrace is in Kaapstad geleë. Kaapstad is wêreldbekend vir Tafelberg, die V&A Waterfront, KIKS, sy stran...
York Mews 14 is 'n selfsorgwoonstel in Groenpunt, Kaapstad. Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kin...
Beaumont Cottages 2 is 'n bekoorlike selfsorg-kothuis in Groenpunt, Kaapstad. Die eiendom is naby restaurante, kroe...
The Murex bied veilige, luukse selfsorgverblyf in Seepunt, Kaapstad. Die instansie is naby plekke van geskiedkundig...
Harbour Terrace 14 is 'n moderne en pragtige woonstel in De Waterkant, Kaapstad. Dié woonstel is op die grens van G...
Loader Street Studios 5 is 'n rustige tweeslaapkamer-duplekswoonstel teen die berge in Groenpunt. Dit is ideaal vir...
High Strand 38 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die hartjie van Groenpunt, wat ideaal vir vakansiegangers en sa...
The Greenhouse Guest House is 'n bekoorlike Victoriaanse huis in die voorstad, Groenpunt. Met baie van die bekendst...