Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Hermanus

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1781 resensies.

Hermanus

C-Breeze Strandhuis

"Rustig gewees in Januarie."

Hermanus

Hermanus Family Getaway

"Daar is genoeg toeriste-attraksies. "

Hermanus

Selah Cabin

"Weer fantasties. See fantasties."

Hermanus

125 Visarend

"Absolutely beautiful."

Hermanus

Steenbok House

"Dis 'n opwindende plek vol kultuur en daar is altyd iets om te doen."

Hermanus

Sandbaai Country House

"A stunning place to explore, beautiful sites, nice beaches to explore."

Hermanus

Blossom Tree Cottage

"Ons geniet Hermanus baie! Pragtige plek."

Hermanus

Penguino Guesthouse

"Lekker geëet by Fishermans Cottage."

Hermanus

Wild Pepper Tree

"Hermanus is so naby aan Kaapstad en bied 'n wye verskeidenheid van besienswaardighede en doen-dinge in die onmiddellike omgewing en wyer."

Hermanus

Hermanus Beach Club Unit 29

"Nearby informal settlement may be off-putting for some."

Hermanus

C-Renity

"Baie rustig. "

Hermanus

Hermanus Seafront Home

"Sal definitief weer kom. "

Hermanus

Nothing But View

"Very nice, laid back place to visit for a getaway."

Hermanus

Daphne's Place

"Baie lekker plekkie"

Hermanus

Steenbok House

"Hermanus is 'n baie mooi plek en ons kon baie plekkies besoek."

Hermanus

Hermanus 13 on 2nd

"Rustige dorpie, skoon strande, beslis plek om jou vakansie rustig te kan geniet."

Hermanus

Blu Whale Cottage

"Sal beslis Hermanus weer besoek."

Hermanus

Flat On Old Main Road

"Pragtige natuurskoon!"

Hermanus

Fisant 80

"We really enjoyed our visit to Hermanus. We loved the tidal pool, restaurants and stunning views of the ocean. The Mall is excellent with every available store at your convenience."

Hermanus

57 on Vermont

"Pragtig."

Hermanus

Nirwana on Main

"Beautiful scenery, a perfect holiday destination!"

Hermanus

C-Renity

"Sou graag 'n paar dae langer wou bly om Hermanus te kon verken."

Hermanus

Langbaai Beach Cottage

"The beaches are popular in the peak season, need to plan to get there early to secure a good spot!"

Hermanus

Earth Cottage

"Hermanus is one of the best locations for a weekend away. Good restaurants, Blue flag beaches, a world class golf course, great mountain bike and trail running trails, scenic hiking trails, art galleries, wine farms and so much more. But despite all this, the place still has a small-town feel. I want to retire there one day!"

Hermanus

Fulmar Accommodation

"Dit was okay."

Hermanus

Bayit Elohim

"Verkeer kan 'n nagmerrie wees."

Hermanus

Home Grown

"We love Hermanus and visit at least twice a year. It is our home away from home."

Hermanus

The Bicycle Cottage

"Hermanus was ongelooflik! Ons sal beslis weer kom! Die dorp is skoon, strate is in goeie toestand. So baie dinge om te sien en te doen. Dit was ons eerste besoek aan Hermanus, maar beslis nie die laaste nie!"

Hermanus

The Whale on Main B&B

"Baie mooi en lieflike plek om vakansie te gaan hou. Soveel om te doen van fietsry in die berge, swem in die see, voetslaanroetes en natuurlik wynplase!"

Blad
Blad 20 - Wys 571 tot 600
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem