Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (101)
B&Bs (5)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (83)

Resensies van Houtbaai

4.7 / 5  
volgens 217 resensies
Lees regte resensies van Houtbaai van 217 geverifieerde gaste.
Indien jy Houtbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Houtbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Houtbaai selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hout Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Houtbaai Selfsorg-eenhede

67 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai

Hout Bay Gem is 'n selfsorgwoonstel in die Summerville-kompleks in Houtbaai en is net 20 km van Kaapstad af. Gaste het toegang tot die hele 80 m² eenheid op die boonste verdieping. Die woonstel het slaapplek vir 2...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai

Bullrush Cottage is in 'n inheemse tuin op 'n stil, veilige landgoed met 'n hek in Houtbaai geleë. Dié smaakvol versierde tuinkothuis het slaapplek vir 2 gaste. Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingroott...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 300
R1 040
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai

House Cherry is op 'n unieke plek geleë in Houtbaai bokant die wêreldberoemde Chapman’s Peak. Dit is knus weggesteek in die berge met 'n uitsig oor die baai. House Cherry is 'n puik vakansiebestemming vir paartj...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Houtbaai

Welkom by Chateau Neuf du Cap, 'n klassieke Franse huis teen die hange van die pragtige Houtbaai-vallei agter Tafelberg. Ons ligging is die ideale basis vanwaar Kaapstad se besienswaardighede en die Skiereiland verk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai

Bustani le Mawe is 'n aparte woonstel in 'n bekroonde inheemse tuin tussen Constantia Nek en Houtbaai. Dié gerieflike eenslaapkamerwoonstel is teenaan die hoofhuis geleë en bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n k...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Houtbaai

Mountain Rise is 'n nuut opgeknapte sesslaapkamerkothuis wat op 'n perseel van een en 'n kwart hektaar geleë is met 'n uitsig oor die see geleë is. Met berge aan die agterkant en 'n pragtige see uitsig aan die voo...

15% af Aanbod!
VanafR2 470
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Houtbaai

DK Villas Harbour View is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Houtbaai, Kaapstad. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en bied lieflike uitsigte oor die omgewing en die see in die verte. Hierdie woonst...

Vanaf
R1 540
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Houtbaai

Apartment 26 on Beach is 'n luukse strandwoonstel in die The Village-kompleks op die eerste verdieping en dit bied onbelemmerde, asemrowende see-, strand- en baai-uitsigte vanuit die leefarea, hoofslaapkamer en groo...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Houtbaai

7 The Village Beach Apartment is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks oorkant die strand in Houtbaai geleë is. Die kombuis het 'n binnenshuise, verhitte swembad en veilige kelderparkeerplek. Hierdie sma...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Houtbaai

23 The Village is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai. Dié woonstel is 500 m vanaf Chapmanspiek-rylaan, 100 m vanaf Houtbaai se strand en naby talle restaurante en winkels. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en be...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Houtbaai

31 The Village is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai, een van Kaapstad se kusbuurte. Dit is ideaal geleë en is sowat 20 minute se ry vanaf die middestad en alle top toeriste-besienswaardighede. Houtbaai het 'n plattel...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Houtbaai

A Squirrels Nest is 'n vrystaande woonstel op die eienaar se perseel in 'n vallei met 'n pragtige uitsig op Tafelberg se rugkant, Eagles Nest en die Twaalf Apostels wat beteken die verblyf is ook naby Constantia se ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai

Oakburn Cottage is in Houtbaai, Kaapstad geleë. Verblyf word gebied in ‘n houthut in ‘n lowerryke tuin op die eienaar se perseel met ‘n privaat ingang. Dié kothuis het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 kamer...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Houtbaai

47 The Village is 'n selfsorgwoonstel langs die strand in Houtbaai, 'n pragtige kusbuurt in Kaapstad. Die woonstel het ongelooflike mooi see-uitsigte. Dis net 20 minute se ry van die middestad en sy top-besienswaard...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Houtbaai

No. 2 Beach Club is op die veilige Beach Club Landgoed op Houtbaai se strand. Dié luukse huis is het alles wat 'n gaste sou benodig vir 'n selfsorgvakansie. Geniet 'n ononderbroke uitsig oor die strand, baai en op ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 15

Welkom by die Houtbaai selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Houtbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Houtbaai akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za