Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1425 resensies.

Johannesburg

Vista ORT

"This is a personal rating - we grew up in JHB and do not enjoy visiting there."

Johannesburg

Six Valk Avenue Guest House

"Hou julle standaard so hoog! Baie dankie!"

Johannesburg

Parkhurst Ateljee

"There are really so much variety of things to do in Johannesburg. The Parkhurst area where we stayed have a lot of different restaurants in 4th Avenue with a lot of character."

Johannesburg

Ailani Guest House

"Very accessible."

Johannesburg

Koemi Inn

"Baie besig."

Johannesburg

Premier Hotel O.R. Tambo

"Johannesburg for me is a work destination not a travel destination."

Johannesburg

Birch Tree B&B

"Love Johannesburg"

Johannesburg

8 Ibis Lane Guest House

"Noordelike dele waar ons was goed."

Johannesburg

Radisson Blu Sandton

"Johannesburg is lovely."

Johannesburg

Klein Morgenster B&B

"Het baie tuis gevoel."

Johannesburg

Kingstone Villa

"I only travel to Jhb in need"

Johannesburg

Ikaze Guest House

"I know Johannesburg and it is very easy to drive there."

Johannesburg

Camino Manor Guest House

"Baie lekker stad, met net die beste hotelle en restaurante. Ek geniet dit elke keer om die stad te besoek!"

Johannesburg

Die Rivier-Houthuis

"Mense en areas gee baie gemoedsrus."

Johannesburg

Airport Tower Lodge

"Kan bietjie skoon en netjies gemaak word."

Johannesburg

The Roosters Nest BnB

"Johannesburg is amazing."

Johannesburg

Aloe Ridge

"Johannesburg is a very good place to visit."

Johannesburg

Moonflower Cottages

"Exceptional nightlife and entertainment."

Johannesburg

Jou Ma Se Huis - Gastehuis & Akkommodasie

"Johannesburg is not my favorite city."

Johannesburg

88 on Kayburne

"Naby aan baie winkels, als is net 15 km weg as jy iets soek om te doen."

Johannesburg

Glenda's Guest Suites

"Horrible with the loadshedding. Traffic was a mess."

Johannesburg

Dave Lewis Lodge

"Hopefully I will be relocating there next year."

Johannesburg

Kick Off Your Shoes

"Was net in die omgewing vir besigheid gewees."

Johannesburg

City Lodge Hotel Newtown, Johannesburg

"Ek ken Johannesburg glad nie, maar dit wat ek as bejaarde vrou ondervind het was awesome."

Johannesburg

Orangerie Guest House

"The best view ever."

Johannesburg

Bergvallei Estates

"'n Mens sien elke keer iets anders daar en die gastehuise is naby al die plekke waar jy wil wees."

Johannesburg

Die Appel & Ui Gastehuis

"Nie die stad self as bestemming nie, maar wel die Wieg van die Mensdom en ons eie familiemense!"

Johannesburg

Akweja B&B Accommodation

"Brackenhurst area baie geleë area. Kan nie meer uitbrei oor Johannesburg nie. Het nie enige plekke regtig besoek nie."

Johannesburg

Africa Paradise - OR Tambo Boutique Hotel

"'n Wêreldstad in Suid-Afrika op die voorstoep van die beste wat Suid-Afrika en ook Afrika bied."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem