Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Calitzdorp (30)
Ladismith (11)
Laingsburg (10)
Matjiesfontein (3)
Prince Albert Road (62)
Sutherland (41)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (232)
B&Bs (16)
Lodges (9)
Hotelle (4)
Gastehuise (43)
Selfsorg-eenhede (160)

Resensies van Kaap Karoo

4.3 / 5  
volgens 814 resensies
Lees regte resensies van Kaap Karoo van 814 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaap Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Kaap Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaap Karoo B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Karoo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaap Karoo B&Bs

16 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Calitzdorp, Kaap Karoo

Klokkies B&B is net 3 km buite Calitzdorp geleë en beskik oor pragtige kamers vir 'n rustige kuier. Gaste kan Kamer 1 of Kamer 2 bespreek. Die kamers het elkeen 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
B&B in Calitzdorp, Kaap Karoo

Hierdie bekoorlike gastehuis is geleë op 'n kleinhoewe in die Klein-Karoo aan die rant van Calitzdorp, 300 m van die hoofpad en 50 km wes van Oudtshoorn. Die gastekamers kyk uit oor 'n luisterryke tuin met 'n klom...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Ladismith, Kaap Karoo

Ritorna - Me skuil in 'n prentjiemooi tuin met 'n uitsig op Towerkop en Elandsberg. Dit is in Ladismith, 'n historiese dorpie in die middel van die Klein Swartberg se vallei in die Klein-Karoo. Die bekoorlike Kaap-...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Calitzdorp, Kaap Karoo

Karoo Life Bed and Breakfast is in die Suid-Afrikaanse Port-hoofstad Calitzdorp op die bekende Roete 62 geleë. Dit is die langste wynroete ter wêreld en slegs 'n uur se ry van die Kango-grotte en Tuinroete af. Ka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Sutherland, Kaap Karoo

Primrose Cottage bied B&B-verblyf in Sutherland in die Noord-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid weg van die gedruis van die stad. Verblyf by Primrose Cottage ...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Laingsburg, Kaap Karoo

Laings Lodge is 'n 3-ster gastehuis in Laingsburg by die poort van die Groot Karoo op die N1. Kies en keur uit 22 kamers vir gesinne, paartjies of enkelreisigers. Die kamers is ruim en bied en suite-badkamers, lugv...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Prins Albert, Kaap Karoo

Prince Albert Country Stay is in die hartjie van die dorpie geleë en winkels en restaurante is binne loopafstand. Ons akkommodasie is rondom 'n beeldskone, rustige tuin en 'n swembad geleë wat die middelpunt is va...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Calitzdorp, Kaap Karoo

Welkom by Soeterus Gasteplaas. Die rus en vrede van 'n ware Karoo-ervaring wag vir jou net buite Calitzdorp, die port-hartland van Suid-Afrika. Ons is op Roete-62 geleë en maklik toeganklik en dus die ideale oorsto...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
B&B in Prins Albert, Kaap Karoo

Karoo Lodge is in Kerkstraat 66 geleë en gaste sal dadelik die Karoo Lodge-bord raaksien, wat moeë reisigers op soek na ware Karoogasvryheid, gehalte, gemak en kos begroet. Elke suite het 'n privaat ingang wat m...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Calitzdorp, Kaap Karoo

Rietfontein Ostrich Palace bied B&B-akkommodasie op die oudste produserende volstruisplaas in die Kaap. Die volstruispaleis dateer uit die vroeë 1900's toe volstruisvere die modewêreld oorheers het. Die plaas staa...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kaap Karoo B&Bs blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Kaap Karoo akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kaap Karoo akkommodasie soek. Wanneer jy die beste B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]