Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (165)
Hotelle (15)
Selfsorg-eenhede (150)

Resensies van Kaapstad Middestad

4.4 / 5  
volgens 58 resensies
Lees regte resensies van Kaapstad Middestad van 58 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapstad Middestad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapstad Middestad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Middestad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town CBD Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad Middestad Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Oscar's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou naby Kaapstad se sakekern. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe in die middestad. Die woonstel is ten volle gemeubi...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Modern City Apartment is 'n moderne selfsorg-studio. Dié woonstel is in die veilige Senator Park-gebou in die hartjie van Kaapstad geleë. Die woonstel is naby kunsgalerye, museums, winkels, kafees en openbare verv...

Vanaf
R2 280
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Colosseum Penthouse is 'n selfsorgwoonstel in Kaapstad se besige middestad, buite die St. George's-sentrum. Dis die ideale plek wanwaar Kaapstad se lewendige strate, natuurskoon en vriendelike inwoners verken kan wo...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad

Kings in Cape Hotel is 'n hotel en restaurant in 'n erfenisgebou wat uit 1890 dateer. Dié hotel is naby die Kaap van Goeie Hoop, 'n 17de eeuse fort, en 6,2 km vanaf die Tafelberg Nasionale Park. Die hotel bied ver...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Victorian Style City Apartment is onlnags opgeknap en herversier met 'n Afrika-tema in die hartjie van die Moederstad. Dié lieflike woonstel bied 24 uur-toegang en oorgenoeg spasie met 'n groot slaapkamer, badkam...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR450
R383
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Market House is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad. Dié eenheid is lekker naby Groentemarkplein, verskeie restaurante, MyCiti-busroetes, en die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (KIKS). Mar...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Pieter's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die Kaapse middestad. Die gebou is langs verskeie sake- en vermaakgeriewe. Dié woontel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, inge...

Vanaf
R2 875
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Maximillian's 3 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in 'n gebou met goeie sekuriteit in Kaapstad se middestad. Die woonstelgebou is naby 'n rits ontspannings- en sakegeriewe. Die woonstel is op die boonste verdiepin...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Caspar's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in die hartjie van Kaapstad. Die gebou se ligging is ideaal naby verskeie ontspannings- en besigheidsgeriewe in die middestad. Dié woonstel is vol...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Abigail 1 Bed Apartment bied selfsorg-akkommodasie in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou het die ideale ligging naby sake- en ontspanningsgeriewe in en rondom die middestad. Die woonstel self is v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Kaapstad Middestad (SSB) akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...