Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (165)
Hotelle (15)
Selfsorg-eenhede (150)

Resensies van Kaapstad Middestad

4.4 / 5  
volgens 58 resensies
Lees regte resensies van Kaapstad Middestad van 58 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapstad Middestad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapstad Middestad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Middestad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town CBD Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad Middestad Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Kaapstad Middestad

Welkom by Forty8 Backpackers Hotel! Dit is 'n luukse en bekostigbare rugsakreisigershotel in die hartjie van Kaapstad se sentrale besigheidsdistrik, reg langsaan die beroemde Langstraat. Langstraat is bekend vir sy...

30% af Winteraanbod!
VanafR1 000
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

DreamsCape is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in die geskiedkundige Art Deco-gebou in die hartjie van Kaapstad. Die stil en sentrale gebou bied uitstekende uitsigte oor die stad en 'n gemeenskaplike binnehof sodat gaste...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Mutual Heights 905 is 'n oopplan-solderwoonstel in die ikoniese Mutual Heights-gebou met sy modieuse ontwerp wat onmiddellik aandag trek. Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n koningin...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Tuine, Kaapstad Middestad

Oranjehof Studio C7 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Tuine (Gardens). Dié kompleks bied lieflike uitsigte op Tafelberg en is gerieflik geleë naby verskeie besighede en vakansiegereiwe in Ka...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad

Daddy Long Legs Art Hotel is uniek aan Suid-Afrika en is in Langstraat in Kaapstad geleë. Elke kamer is uniek versier deur 'n kunstenaar, digter, fotograaf, ontwerper of musikant. Hulle het die volle vryheid gekry ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Glaston Place is 'n modieuse selfsorgwoonstel in die woelige middestad en is ideaal vir diegene wat die opwindende Kaapstad besoek en daar wil vertoef. Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapk...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Namaqua House is ’n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad se middestad. Die eenheid is naby die Groenmarkplein, restaurante, die MyCiti-busroetes en KIKS (CTICC) geleë. Dié woonstel het slaapplek vir 2 g...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 125
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Middestad Kaapstad Eenheid is 'n woonstel op die negende verdieping van 'n hotel in Kaapstad se middestad. Die eenheid is uiters modern en spog met groot vensters, hoë afwerkings en sonnige kamers. Hierdie pragtig...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Apartment Stella is in die Mutual Heights-gebou, een van Suid-Afrika se Art Deco-juwele geleë. Hierdie woonstel is die nuutste toevoeging tot ons maatskappy se portefeulje van luukse akkommodasie. Dit spog met ruim...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Stylish Soho-style Apartment is in die hartjie van Kaapstad se sakekern geleë en bied selfsorg-verblyf in ’n stylvolle woonstel met ’n boetiekhotel-atmosfeer. Die woonstel is deur een van Kaapstad se voorste o...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Kaapstad Middestad (SSB) akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...