Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11278 resensies.

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Lekker plek om die halfpadmerk te geniet. "

Gariepdam, Karoo

Gariep N1 Chalets

"Gariepdam is 'n unieke bestemming, jy kan daar oorbly op pad of lekker uitrus in die rustigheid van die Karoo."

Bo-Karoo, Karoo

Doornberg Guest Farm

"We are coming back!"

Victoria-Wes, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"'n Goeie stilhou- en oorblyplek in 'n interessante deel van die land - dit word baie warm in die somer en kokend in hittegolftoestande."

Prins Albert, Karoo

Karoo-Rust

"Beautiful and excellent restaurants."

Graaff-Reinet, Karoo

KarooRus

"Pragtige dorp, 'n moet vir reisigers wat in die rigting gaan. Die hoofstraat kan dalk misleidend wees, besoek die dorp deur oor te bly en beleef al die mooi dinge."

Colesberg, Karoo

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Ons het die arme straatkinders baie jammer gekry."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Lekker gerieflik vir oornagverblyf as jy tussen Pretoria en die Kaap reis."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Baie warm in die somer! Klein dorp, regte plattelandse gevoel. "

Nieu-Bethesda, Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Fees vir die oog en hart. Pragtige natuurskoon en dorp met ouwêreldse sjarme."

Hanover, Karoo

3 Darling Street Guest House

"Perfect halfway point between Cape Town and Johannesburg."

Colesberg, Karoo

Ebenezer Guest House

"Verskriklik warm in die somer. Oulike restaurante. Regte plek vir halfpadstop tussen Johannesburg en die Kaap."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"'n Moet sien dorp."

Britstown, Karoo

Transkaroo Country Lodge

"Baie sentraal geleë."

Graaff-Reinet, Karoo

Carrow Veld Cottage

"Pragtige Karoodorp met mooi besienswaardighede."

Beaufort-Wes, Karoo

Old House Lodge

"Mooi dorp - nie baie om te doen vir toeriste nie. Lekker oornagdorpie."

Prins Albert, Karoo

Lavenders

"Ek kom verseker weer terug!"

Britstown, Karoo

Transkaroo Country Lodge

"'n Baie interessante plek wat 'n volgende besoek verdien."

Britstown, Karoo

Rietpoort Guesthouse

"Gerieflike oorslaap vanaf Kaapstad na die noorde - lekker halfweghuis."

Colesberg, Karoo

Nanna Rous' Town House

"Desembermaande gaan dit by Colesberg soos by die Betlehem van die Bybelse tyd, dit is oorvol want almal soek oornagverblyf. Dit is altyd opvallend hoe gasvry en behulpsaam die mense is."

Graaff-Reinet, Karoo

KarooRus

"Dit was baie aangenaam. "

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"'n Mooi dorp met baie geskiedenis."

Krakeelriver, Karoo

Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm

"Die mense is almal baie vriendelik, die omgewing baie mooi en daar is heerlike eetplekke nie te ver van die dorpie af nie, bv. by Joubertina en Twee Rivieren."

Hanover, Karoo

AshTree GuestHouse

"Die besoek aan die geskiedkundige NG Kerk was die hoogtepunt. Daar is georganiseerde besigtigingstoere wat mens moet meemaak. Dit is ook 'n goeie idee om vooraf bietjie oor die geskiedenis van die dorpie te lees. "

Beaufort-Wes, Karoo

Die Kussinkie

"As jy ooit deur Beaufort-Wes ry, maak gerus 'n draai by 4sheep - die beste plekkie om 'n burger te geniet en jou battery te herlaai."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Baie geskiedkundige waarde veral vir die Afrikaanse jongklomp. "

Beaufort-Wes, Karoo

De luxe @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge

"Baie oulike winkeltjies, alles maklik verkrygbaar, vriendelike mense."

Blad
Blad 356 - Wys 10651 tot 10680
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang