Geverifieerde Resensie
Kouga Country
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kouga Country bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 220 resensies.
"Kleindorpie sjarme, inskiklik vir die toeris. Die poort na die Baviaanskloof."
"Sal Wavecrest altyd aanbeveel ons het self daar gebly en elke dag was soos vakansie. Kan gerus na die paaie kyk."
"Ons neem gereeld hier deel aan sport en buitelewe, kamp ens. Naby om te besoek en tog ook voel dit na 'n goeie wegbreek."
Marina Martinique, Kouga-Omgewing
La Caribe 55"Definitief 'n plek om te besoek. Baie sentraal en baie om te doen en te sien in die omgewing."
"Baviaanskloof het pragtige natuurskoon. Die ideaal vir die 4x4 beginner. Patensie is 'n baie oulike dorpie."
Marina Martinique, Kouga-Omgewing
17 Claptons"Oulike plekkie met goeie ligging en veiligheid en komplekse is ten alle tye skoon en netjies. "