Geverifieerde Resensie
Kruger To Canyons
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger To Canyons bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1111 resensies.
"Ons is motorfiets ryers en daardie berge is 'n droom om in rond te ry. Natuur is besonders. Mal oor die mis vroegoggende. Ons love die Laeveld. "
"Stil dorp met baie potensiaal. Die hysbak wat in die ravyn afgedaal het, was iets besonders. "
"Die plekkie gaan agteruit wat baie hartseer is, maar die natuurskoon kan nooit agteruit gaan nie. Dit bly pragtig daar!"
"Pleasant, relaxing vibe. Woodsman complex has great bar and restaurant, charming and quaint bookstore downstairs with stunning gift shop and coffee shop, all owner/family managed and run."
"Dit is jammer dat die pad voor en na Ohrigstad herstel nodig het. Die omgewing bied uitstekende geleenthede om meer tyd daar te spandeer, soos die berge, Drie Rondawels en poele en die grotte ens."
"Graskop nog steeds een van my gunstelingplekkies. Ons was bitter teleurgesteld in die diens wat ons by die Graskop lift/swing restaurant ontvang het. Die supervisor was ongeskik en die kelnerin het baie swak diens verskaf. Hulle sal moet werk maak daaraan of gaan baie kliënte verloor. "
"The mountains and scenery are absolutely beautiful, however the town seems a little bit slow and desolate. "
"The Graskop area itself seems like a very unsafe area with extremely bad roads. Only 1 Spar in the area. No known restaurants. And all the restaurants in the area are very pricey! "
"Sabie is maar Sabie, alles is daar beskikbaar, banke, OTM'S en brandstofstasies, Spar, Shoprite en ander winkels. Moenie vergeet van die Pakistan-winkels nie. Hulle is ook daar."