Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7895 resensies.

Upington, Noord-Kaap

Just B Guest House

"Goeie halfpad oornag vanaf P.E. na Namibia."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Heerlike ete en vriendelike personeel by een van die plaaslike restaurante."

Kathu, Noord-Kaap

Lavender Lane Guest House

"Pragtige, skoon, netjiese dorp."

Upington, Noord-Kaap

Namibsa Self-catering

"Baie interessante omgewing met 'n verskeidenheid van toerisme aantreklikhede."

Kathu, Noord-Kaap

Kadudu Guesthouse

"Bit much to do as a tourist yet interesting to see how it has grown."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Beach Shack

"Weskus-gevoel, baie lekker vars vis!"

Keimoes, Noord-Kaap

Elim Gastehuis

"Kakamas se dorp is beter vir toeriste."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Hou van eenvoud en rustige karakter van die dorp. Sal graag weer daar oornag."

Upington, Noord-Kaap

The Maxton Boutique Hotel

"Sakkie se Arkie was uiters genotvol, lekker musiek, mooi uitsig."

Williston, Noord-Kaap

Williston @ 21

"Williston het al die potensiaal vir Die dorp van die Jaar. Alle eer aan Reinette. Sy het besonderse impak in die dorp."

Kathu, Noord-Kaap

Villa Mosaiko

"Meer 'n besigheidsbestemming. Daar is egter goeie restaurante en 'n winkelsentrum sou jy belangstel. Die dorp is skoon en netjies."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Paaie is in goeie toestand. Hou van die anderste natuur, beplan om weer te besoek tydens die blom seisoen."

Colesberg, Noord-Kaap

Skietberg Lodge

"Baie om te sien en beleef in Colesberg."

Colesberg, Noord-Kaap

Nanna Rous' Town House

"Harde musiek tot na 02:00 middernag van iewers uit die dorp; blyk nie of SAPD die aandklokreël toepas nie."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Linda se Dop

"Oulike plattelandse dorp met interessante mense, stories, plekke en mooiste blomme!"

Port Nolloth, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"Lê baie na aan my hart! Regte bestemming vir iemand wat na rus en vrede soek!"

Colesberg, Noord-Kaap

Guinea-fowl Guest House

"Colesberg is ’n ware juweel in die Karoo. Enige stadsreisiger wat altyd net verby ry om by sy eindbestemming te kom, kan gerus afdraai en bietjie rondry in Colesberg, en sy gasvryheid waardeer."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Colesberg is 'n baie oulike dorpie omring deur pragtige berge, oulike plekkie."

Kleinsee, Noord-Kaap

Die Naguiltjie

"Dit is afgeleë, maar ons is mal oor langpad ry en dit was absoluut die moeite werd! Kleinzee is vrek warm, maar die stilte klim in jou siel in en jy het tyd om kop skoon te maak."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Slegs een of twee eetplekke en mens voel nie veilig na donker buite nie."

Vanderkloof, Noord-Kaap

House on Suikerbossie

"Lobby Government to fix Free State roads otherwise you will lose even more tourists to the town. The road from Bloemfontein to Free State Border / Northern Cape was the worst I have driven on in SA. Northern Cape roads and management are amazing."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Hok Selfsorg

"Stap rond in Calvinia en beleef die mense en die besienswaardighede. Dis die stap werd!"

Colesberg, Noord-Kaap

La La Dathel

"Baie goeie fotogeleenthede van ou geboue."

De Aar, Noord-Kaap

Oppiplot

"If you're a local or from the Karoo then great, you won't have a lot of expectations. There isn't much to see but it's a great place for youth who like to have fun."

Blad
Blad 123 - Wys 3661 tot 3690
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang