Geverifieerde Resensie
Northern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7917 resensies.
"Carnarvon town itself was tiny. Not much to see or do you basically go into town for basic things you need."
"Onverwags baie oorslaapplekke en baie eet-opsies. 'n Vriendelike en skoon dorp waar jy lekker kan stap na 'n lang ry."
"Ek is van Noordkaap. Vriende van ander plekke het dit geniet was net bekommerd oor die droogte. Karoo vlaktes. Maar hulle verstaan dis maar Noordkaap."
"McDougallsbaai is 'n aangename vakansiebestemming met geen oorvol strande en verdrukking nie. Die rustigheid van die kusdorpie betower regtig 'n vakansieganger. Die inkopiesentrums en restaurante voorsien in alle behoeftes wat besoekers moontlik mag het."
"Die Oujaar trekker-en-sleepwa het so prettig gelyk. Lekker atmosfeer in die dorp. Gevoel van veiligheid."
"Nie die mooiste plek onder die son nie. Die hang af hoekom jy daarnatoe wil gaan. Kleinzee gaan nie elke toeris se voorkeur bestemming wees nie."
"Very cute little town. We enjoyed visiting the winery. People were very professional and friendly."
"Ons het nie regtig Britstown verken nie, het net oornag en die volgende oggend weer vertrek."