Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7917 reviews.

Kuruman, Northern Cape

Terebinte

"Dorp het regtig agteruit gegaan oor die jare. "

Upington, Northern Cape

Kleinbegin Olienhout Accommodation

"Skoon dorp met alles wat benodig word. "

Vanderkloof, Northern Cape

Waterfront Boutique Hotel

"'n Heerlike verrassing - al is die dam effe leeg. Beslis die besoek die moeite werd!"

Victoria West, Northern Cape

Karoo Koelte Accommodation

"Kan toeriste trek as daar attraksies is!"

Britstown, Northern Cape

Elsa's @ 27

"Did not explore Britstown but if one take time to look around, many points of interest could be discovered. "

Victoria West, Northern Cape

Kingwill's Guest House

"Skoonste dorp wat ons nog ooit gesien het. Pragtig. En Ka-Roux restaurant kan ek hoog aanbeveel."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Die Baai se Bek

"Weereens was die Februarie besoek buite seisoen, en minder besig, maar dit pas ons so. Die dag toer met die skeepswrakke is 'n moet. Weer was wonderlik die tyd van die jaar. "

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"As jy van geskiedenis hou is dit die plek."

Augrabies, Northern Cape

Kleinbegin Augrabies

"Dis beslis 'n moet sien. "

Carnarvon, Northern Cape

Kalahari Lodge

"Nie iets om regtig te sien nie, behalwe die museum en dan die SK. Nie tyd gehad om dit te gaan besoek nie. Dorp baie skoon afgesien van die grond strate. Koop maar vroegtydig brood oor 'n naweek in 'n ander dorp indien jy laat in Carnavon kom. Darem 'n kiosk oop gekry en 'n knoffelbrood wat in die vrieskas was gekoop. Baie lekker."

Carnarvon, Northern Cape

Sandrivier Gasteplaas

"Lekker Karoo-dorpie met baie vriendelike mense."

Upington, Northern Cape

Riva Resort

"Noord Kaap bly die mooiste provinsie."

Carnarvon, Northern Cape

Die Meerkat

"Indien jy op ‘n Sontag en laatmiddag opdaag, maak maar voorsiening vir etes. Daar is net een restaurant wat moontlik sal oop week indien jy voor 19.00 opdaag, anders mag jy dalk ‘n probleem hê."

Hopetown, Northern Cape

Hopetown Accommodation

"Paaie en aanwysings kort aandag."

Britstown, Northern Cape

Elsa's @ 27

"Die dorp self was nie baie aantreklik nie. Op elke hoek en draai was daar bedelaars."

Williston, Northern Cape

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Great for a one day and night visit."

Colesberg, Northern Cape

The Lighthouse Guesthouse

"Ons oornag net daar en besoek nie die besienswaardighede nie. Met meer tyd tot 'n mens se beskikking, glo ek dat dit 'n interessante bestemming kan wees met 'n interessante blik op die land se geskiedenis."

Williston, Northern Cape

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Pragtige dorpie, met 'n weerhaan op kerktoring! Vriendelike mense! Lekker geëet by Manna restaurant, skoon en baie netjies."

Northern Cape

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Unieke streek. Jy moet reg ingestel wees en die vriendelikheid van die mense geniet. Daar is heelwat te doen as jy net 'n bietjie moeite doen en nie net deurjaag nie. Stel jouself in vir 'n unieke en buitengewone ervaring."

Port Nolloth, Northern Cape

Yield House on Beach Road Port Nolloth

"Pragtige kusdorp, netjies skoon. Vriendelike mense!"

Colesberg, Northern Cape

Guinea-fowl Guest House

"Die Plattelander is 'n uitstekende restaurant. Het die ete daar geweldig geniet."

Northern Cape

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Die mense van die Noord-Kaap is alles waarop Suid Afrikaners kan trots wees. Vriendelik en behulpsaam. Die landskap het met ons harte gesmokkel ons laat droom van terugkeer om alles net nog een keer te ervaar."

Green Kalahari, Northern Cape

Kakamas Hotel

"Wat 'n juweel van 'n area. Dit is 'n juweel van die stukkie land. Ons beplan al klaar om binnekort weer te gaan. Uitstekend. Het Kakamas en Keimoes baie geniet."

Kathu, Northern Cape

Kathu Lodge

"Die dorp is interessant uitgelê met strate wat in sirkels en singels loop, met swak sigbare spoedbulte oral. Ry dus maar stadig."

Northern Cape

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Mense vriendelik en hulpvaardig."

Britstown, Northern Cape

Rietpoort Guesthouse

"Een van die beste oorblyplekke."

Britstown, Northern Cape

Vyfster The Old Jail

"Perfek vir 'n oornag. Nie langer nie. "

Page
Page 182 - Showing 5431 to 5460
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers