Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15622 resensies.
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Citrusdal Guest Rooms"Thank you - will make use of it in future for sure."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Tiki Hut"Lovely. I suspect it will develop rapidly with people leaving the metropolitan areas. A lot of opportunities. I'm also planning to relocate to St Helena Bay early next year. That was part of the reason for my visit."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hotel"Die hoofstraat waar die Hotel is, is te nou en die sypaaitjie kan nie 2 mense langsmekaar loop nie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Dis Beau-tie-ful"Hoofstraat 'n bietjie verwaarloos en die kinders met hulle skulpies het ons mal gemaak."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hawerland"Pragtige area, Pakhuis pas en Biedouw vallei was uitsonderlik. Was al by die blommeskou vantevore, jammer dat dit die afgelope 2 jaar nie daar was om te sien nie."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
47onWaterkant"Goeie plek om te oornag na verdere bestemmings of om blommekyk-ding te doen."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
C-Breeze"Paternoster is 'n bestemming waar jy graag wil wees. Die eetplekke se kosse is smaakvol voorberei. Die lekkerste van Paternoster is hul heerlike vars kreef en mossels. Dit is 'n top pluspunt. Die mense is vriendelik."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Tiki Hut"It's very central to visit other towns in the West Coast area. It affordable and easy drive from Cape Town."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Windsor Hotel Hermanus"Die dorp is skoon en netjies - veral die geplaveide area reg rondom die kus. Die kunswerke wat oral geplaas is gee Hermanus 'n gevoel van omgee."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermitage Huisies"Remarkable number of things to see and do, despite being such a small town - and the choice of doing absolutely nothing and just staring at the spectacular if that's what you feel like doing."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Jongnooientjiesfontein"Lieflike dorpie met baie atmosfeer. Voorstrand Restaurant is 'n wenner."
Hopefield, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blacksmith's Cottage"Not for everyone, but if you like a quiet country town thats fairly central, this is the place."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
La Rochelle"Histories van onskatbare waarde. Die moeite werd om die Andrew Murray Spiritualiteits Sentrum te besoek."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms"Walviskyk-mekka. Pragtige omgewing wat netjies gebou word deur die stadsbestuur en die inwoners."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
The Rectory Guesthouse"The place to be in flower time. Plenty to see and do. Will overnight again in Clanwilliam."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 3"Klein dorpie, maar alles wat jy nodig het is daar."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Krakadouw Cottages"Lewendige dorpie met heelwat fasiliteite en besienswaardighede in die omgewing. 'n Moet tydens die blomtyd."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Marine View"Dis 'n baie baie mooi plek! Sal enige tyd weer terug gaan. Daar is van alles en so baie om te doen. Dis rerig baie mooi."
Piketberg, Ontsnap Uit Kaapstad
@ 1926"Baie netjiese dorp met uiters vriendelike en hulpvaardige mense."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Slanghoek Mountain Resort"Daar is baie wynplase net om die draai wat dit baie gerieflik gemaak het om die dag uit te ry."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Shack"Nie die veiligste dorp nie. Inwoners nie baie vriendelik nie. Mooi strand."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fork West Holiday Apartment - Top Floor Unit 1"Pragtige bestemming."
"Vriendelike mense baie pragtige plekkies om te besoek en mooi natuurskoon."