Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6445 resensies.
"The Morgan Bay restaurant, The Deck can be recommended. Nice meals and very good kitchen with reasonable prices. The surrounding is very nice; sandy beach 1.5 km long, good for families with small children, and hills around Morgan Bay with fantastic views over the sea!"
"Skoon dorpie, en almal met wie ons in aanraking gekom het was vriendelik en beleefd."
"Beplan om op volgende besoek langer tyd in Graaff-Reinet deur te bring om al die besienswaardighede te kan besoek."
"Graaff-Reinet is een van die diamantdorpies van die Karoo. Die dorp self is baie skoon en die natuurskoon rondom die dorp is definitief iets om te beleef. Volgende keer bly ons langer!"
"Die stop by die brouery is altyd op ons agenda. Geniet altyd die lekker platter saam met die heuningbier en apple cider. Ook alte heerlik geëet by die kunsgalery. Hierdie keer het ons vir 2 aande oorgebly en die pad opgery tot by die bankie. Wat 'n lieflike uitsig van Nieu-Bethesda. Dit sal ook nou in instelling word en wil volgende keer daar wees as die son ondergaan."
"Die loop na die strand was nie baie skoon nie, ek dink die munisipaliteit is ook dood soos oral in ons land. Die inwoners moet inspring en mooi maak want dit is 'n toerisme aantreklikheid."
"Altyd 'n lekker stop. Die Pioneers Restaurant is hoog aan te beveel. Die kos is uit die boonste rakke. 'n Besoek aan die Obesa Kwekery ook 'n belewenis."
"Graaff-Reinet is definitely worthwhile visiting. So much to see and do in the area. Good rainfalls in the past year makes it worthwhile returning to visit. The dam is no longer empty, however water conservation is still important. There are new tourism attractions that have developed over the past few years, and we will definitely have to return to be able to experience everything. Our 3 day visit was too short."
"Great little town. Very neat and many beautiful buildings, great shops and restaurants."
"Nieu-Bethesda het 'n besonderse atmosfeer van rustigheid en 'n skilderagtige dorpie."
"Vallei van Verlatenheid was wonderlik, het sommer twee keer gegaan. Die park is lieflik, skoon en lekker voëlnesse."
"Baie uitgebrei en ’n klipgooi van St. Francis, Humansdorp en Jeffriesbaai. Iets vir almal om te kies en keur."
"Cradock is 'n dorp ryk aan geskiedenis en ou geboue. Ek hoop dit bly beware vir die nageslag."
"Lieflike vakansie bestemming met heerlike, maklik bekombare eetplekke. Baie bekostigbaar."
"Pragtige strande, Wacky waterpark net om die draai, visvang-geleenthede vir die manne, kuierplekke vir die jongmense en menige plekkies vir rustige see-wandelinge oral by die verskillende klein strande in en rondom Jeffreysbaai."