Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10323 resensies.

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Riverbend Self-catering

"Soos altyd die mooiste dorp in die Karoo."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Buccara Wildlife Reserve

"'n Dorp vol avontuur en baie gesellig."

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

Buffelshoek Dirosie Lodge

"Tipiese plattelandse dorp in nuwe SA."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Furrows Lodge

"'n Moet! Rus en vrede vir die siel!"

Middelburg, Oos-Kaap

Marie se Huisie

"Heerlike ete buite in tuin gehad by ander gastehuis se restaurant. Lekker skaaptjops."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

KarooRus

"Book dinner ahead of time!"

St. Francis, Oos-Kaap

Ships Bell 3B

"Die dorpie self en die mense daar is almal baie mooi en gasvry. Die restaurante en kuierplekke wat ons besoek het, was almal baie netjies en lekker. Sal die dorpie definitief aanbeveel."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Aa'Qtansisi Guest House

"Aandag aan klein dingetjes is wonderlik gewees."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

KarooRus

"Quant little town with beautiful architecture and great restaurants."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Number 53

"Ons het net 'n oornagplekkie gesoek en wou graag die kerk en die dorpie vir die 2 matrikulante gewys het."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Beau & I

"Pragtig en rerig goed versorg! 'n Voorbeeld van hoe 'n klein plattelandse dorp kan lyk!"

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Hedgehog Hollow

"The people were very friendly, living up to the name of the Friendly City."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

The Bethesda

"Vir die wat met 'n vol hart wil vertrek uit die Karoo, besoek Nieu-Bethesda."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

The Whyte House

"Pragtige dorp, Vallei van Verlatenheid 'n definitiewe moet-besoek. Pragtige kerk, lieflike restaurante, stap in die aand onder die sterre en ware Karoodorp-belewenis!"

Steynsburg, Oos-Kaap

KaiKai B&B

"The actual town really is rundown. And when we entered the town we had second thoughts about staying but on arriving at the guesthouse, the welcome we received changed our mind."

Lady Grey, Oos-Kaap

Gairtney Guest Farm

"Pragtige plekkie aan voet van berg!"

Middelburg, Oos-Kaap

Tortelduif Cottage

"Stil, vriendelike dorp."

Venterstad, Oos-Kaap

Driekwartblou Gastehuis en Venue

"Venterstad self het maar vervelig gelyk toe ons daar verbygery het. Ons het dit baie geniet om die Gariepdam se wal en uitkykpunt te besoek."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Country Cottages

"Dorp was netjies en skoon."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

FunkyTown

"Alle straatoppervlakke kort aandag."

Blad
Blad 103 - Wys 3061 tot 3090