Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.31 uit 5 gekry volgens 2711 resensies.
Gerda B. - 17th July 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
'n Pragtige geskiedkundige plek. Sal weer moet besoek om alles te sien.
Antoinette P. - 17th July 2018
staying in Grahamstad, Oos-Kaap
I loved the restaurants and coffee shops. A pleasant town to visit. Pity about all the potholes.
April B. - 17th July 2018
staying in Grahamstad, Oos-Kaap
Visit during the National Arts Festival, but make time to walk around the town, enjoy the coffee shops and restaurants as well!
Aziz P. - 16th July 2018
staying in Cannonville, Oos-Kaap
A bit dry when we arrived, but they are in a middle of a drought, so cannot blame anyone. Better than staying close to main camp as you have easier access to Colchester and civilisation, with as easy access to both the park and Sunday's River.
Jj L. - 16th July 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtig!
Dianthea T. - 16th July 2018
staying in Walmer, Oos-Kaap
Naby alles.
Joelene M. - 16th July 2018
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Net hulle paaie moet opgeknap word. Baie slaggate.
Tiaan L. - 16th July 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Heelwat om te sien en te doen in en om die dorp. 'n Mens kan maklik 3 tot 4 dae of self 5 dae hier spandeer.
Wouter S. - 16th July 2018
staying in Lady Grey, Oos-Kaap
Baie mooi dorpie.
Wendy C. - 16th July 2018
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
A lovely quaint village that is best enjoyed walking the streets and popping into various restaurants, etc. chatting to the locals.
Louis P. - 16th July 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Fantastiese dorp, sal verseker weer terugkom. Ons het by our Yard geëet en dit was uitstekend.
Lindy C. - 15th July 2018
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Pragtige klein dorpie. Sal graag weer soontoe wil gaan wanneer dit so bietjie warmer is dat ons in die aand lekker kan sterre kyk!
Lesley M. - 15th July 2018
staying in Addo Elephant Park, Oos-Kaap
Lovely time out to restore one's soul. You don't necessarily see a lot, but what we did see was right up close.
Johan B. - 15th July 2018
staying in Cradock, Oos-Kaap
Pragtige historiese huise. Mooi argitektuur. 'n Juweel in die Karoo.
Helga B. - 15th July 2018
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Veral vir die natuurliefhebbers wat hou van stap en wandelroetes doen!
J R Bester & Ass J. - 14th July 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Lekker rustig.
Karin N. - 14th July 2018
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Pragtige ou klein dorpie! Uilhuis is 'n moet sien! Dit is nie uitspattig duur nie! Onthou om jou uil te koop op pad uit by die straatverkoper (hulle is ook baie billik).
Johnny D. - 13th July 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Dorp is verwaarloos.
Thasie N. - 13th July 2018
staying in King Williams Town, Oos-Kaap
Had supper at the Spur. Fantastic food and service.
Joanie B. - 13th July 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Mooiste dorp ooit, met 'n ryk geskiedenis! Mense baie vriendelik en behulpsaam.
Eugene M. - 13th July 2018
staying in Rhodes, Oos-Kaap
Rhodes het geen winkel, geen dokter, niks, net 'n baie groot polisiestasie wat mens laat wonder oor dorp. Meeste van huisies in dorp is toeriste huisies. Ek sal dit net besoek as ek oppad is na Tiffindel en vir geen ander rede.
Marius V. - 12th July 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige natuurskoon, mense en mooiste geboue insluitend die kerk.
Onel D. - 12th July 2018
staying in Molteno, Oos-Kaap
Very satisfied.
Loeritha M. - 12th July 2018
staying in Cradock, Oos-Kaap
Op 'n Sondagaand is 'n lekker eetplek 'n probleem, maar daar is steeds genoeg wegneemetes om van te kies.
Daleen D. - 12th July 2018
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Verkenning te voet deur die hele dorpie om regtig alles te beleef is die beste. Het ook voetbrug oor rivier terdeë geniet. 'n Besoek somer asook winter is uniek om die natuurskoon te beleef. Bespreek indien jy aandete wil eet by 'n restaurant.
Lettie T. - 12th July 2018
staying in Grahamstad, Oos-Kaap
It was great to be there during the National Arts Festival. We especially liked the new venue for the market.
Deon D. - 12th July 2018
staying in Steytlerville, Oos-Kaap
Gasvrye dorpie!
Henry H. - 11th July 2018
staying in Rhodes, Oos-Kaap
Fantastiese plek. Was al baie daar.
Andrew L. - 10th July 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Stunning town with the valley of desolation view point a must plus the town beautiful architecture. Niue Bethesda is also a must and well worth a visit.
Christelle R. - 10th July 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Die dorp is 'n juweel in die middel van die Karoo, baie ryk aan geskiedenis en natuurskoon. Mens kan moeite doen om nie net deur te ry nie, maar bietjie hier te vertoef!
Pierre L. - 9th July 2018
staying in Cradock, Oos-Kaap
Indien jy die Egg Rock wil besoek, die pad daarheen is baie sleg en nie toeganklik vir lae voertuie nie. Ons kon baie stadig meer as die helfde van die pad ry met 'n Renault Sandero, maar moes die laaste kilometer te voet stap. Absoluut die moeite werd om die snaakse ronde klip te gaan besoek wat lyk asof hy enige tyd sal omrol. Dit was 'n belewenis om die groot Visrivier te sien afkom. Water wat van Gariep af gekom het, een van die redes hoekom die groot Visrivier selde droogloop soos baie van die ander spruite en riviere in die omgeweing.
Pierre L. - 9th July 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Die Valley of Desolation in die Kamdeboo Park is vir enige reisiger iets om te sien. Graaff-Reinet is een van die mees vooruitstrewende Karoo-dorpe met historiese erfenis.
Susan V. - 9th July 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Altyd 'n wonderlike belewenis om die pragtige historiese Karoo-dorp te besoek!
Karen P. - 9th July 2018
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Ware juweel van 'n dorpie. Lekkerste sop by The Brewery geëet. Fossiel-liefhebbers paradys. Uil huis is 'n moet sien.
Yolandi B. - 9th July 2018
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Dis soos 'n klein sprokies plek vol interessante mense en areas!
Robert M. - 9th July 2018
staying in Rhodes, Oos-Kaap
Netjiese ou dorpie. Plaaslike inwoners was baie vriendelik. Het ongelukkig nie tyd gehad om enige van die geskiedenis of ander aantrekkings te besoek nie.
Lizette P. - 7th July 2018
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Ons hartsplek! Dis 'n groot draai om daar te kom, maar dis al die derde keer dat ons teruggaan. Ongelooflik!
Dr Johan V. - 7th July 2018
staying in Butterworth, Oos-Kaap
Crazy traffic with N2 running through town. It was, however, a vibrant town with friendly people and all the shops you will ever need.
Anton B. - 7th July 2018
staying in Rhodes, Oos-Kaap
Geen winkels.
Jeanne M. - 5th July 2018
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Hoofstraat in slegte toestand.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za