Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (159)
B&Bs (18)
Wildsplase (4)
Hotelle (4)
Gastehuise (30)
Selfsorg-eenhede (103)

Resensies van Oudtshoorn

4.6 / 5  
volgens 815 resensies
Lees regte resensies van Oudtshoorn van 815 geverifieerde gaste.
Indien jy Oudtshoorn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Oudtshoorn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oudtshoorn hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oudtshoorn Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oudtshoorn Hotelle

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R2 030
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn

Turnberry Boutique Hotel is 'n veilige hawe waar jy gemak en luuksheid kan ervaar in die hartjie van Oudtshoorn. Die vierster-boetiekhotel is bekend vir hul kamers wat pragtig versier is en hul kroeg en restaurant w...

Vanaf
R3 400
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn

Rosenhof Country House is geleë aan die buitewyke van Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte en volstruisplase. Hierdie noukeurig gerestoureerde opstal (circa 1852), met sy geelhoutbalke en -plafonne en smaakvolle ve...

50% af Aanbod!
VanafR2 040
R1 020
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn

Die Queen's Hotel is in Oudtshoorn, 'n dorpie in die Wes-Kaap wat bekend is vir besienswaardighede onder meer die Kango-grotte, Kango-volstruisplaas. Kango-wildplaas en Oudtshoorn-lugballonne. Dit is die perfekte we...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR696
R557
per nag, vir 1
Hotel in Oudtshoorn

Surval Boutique Olive Estate is sowat 4,5 km buite Oudtshoorn op die R328-pad teen die voet van die majestueuse Swartberge in die Klein Karoo geleë. Dit is die ideale oornagplek vanaf die Kaapse Wynlande op pad na ...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 165 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Oudtshoorn

Vanaf
R1 910
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ruiterbos, Tuinroete

Eight Bells is geleë op die prentjiemooi Tuinroete in Suid-Afrika. Dit is weggesteek in die Ruiterbosvallei-reeks aan die voet van die Robinson-pas op die R328 tussen Mosselbaai (35 km) en Oudtshoorn (50 km). Ons i...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Prins Albert, Prince Albert Road

Mont d’Or Swartberg Hotel is 'n bekoorlike Victoriaanse hotel in die hartjie van die sonderlinge Karoo-dorpie, Prins Albert. Dié hotel dateer uit 1864 en is tans 1 van 19 nasionale monumente in die dorpie. Dit is...

20% af Aanbod!
VanafR1 370
R1 096
per nag, vir 2 mense
Hotel in George, Tuinroete

Oakhurst Hotel is 'n stylvolle boetiekhotel vir vakansiegangers en sakelui. Dié klein eksklusiewe hotel front na die Outeniekwaberge en is sentraal geleë in George se sakedistrik. Die hotel se ligging is ook ideaa...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bodorp, George

17onWellington Suites bied verblyf in die hartjie van George. Dit is naby verskeie uitstekende restaurante en winkels. Die slefsorg-eenhede of gesinsuites bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders onder 10 jaar....


Hotelle binne 100 km vanaf Oudtshoorn

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 3)
Hotel in Heroldsbaai, George

Oubaai Hotel Golf and Spa is ideaal geleë tussen die Indiese Oseaan en die Outeniekwaberge in Heroldsbaai, die ideale bestemming vanwaar die bekende Tuinroete verken kan word. Oubaai Hotel Golf and Spa is 8,3 km va...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hartenbos, Mosselbaai

Die Riviera Hotel is aan die oewer van die Hartenbosrivier binne die wonderlike skoonheid van die Tuinroete geleë en is bekend nie net vir sy skilderagtige omgewing nie, maar ook vir sy uitstekende diens en vriende...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Oudtshoorn hotelle blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle hieronder, of gaan besoek ons hoof Oudtshoorn akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Oudtshoorn akkommodasie soek. Wanneer jy die beste hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za