Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Bek Bay (35)
Mosselbank (46)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (187)
B&Bs (8)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (168)

Resensies van Paternoster

4.6 / 5  
volgens 1596 resensies
Lees regte resensies van Paternoster van 1596 geverifieerde gaste.
Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Paternoster.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paternoster Selfsorg-eenhede

167 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster

Verblyf reg by die see! Stap net oor die straat ..... dan is jy op die strand! Word wakker met die geruis van die see wat so te sê op jou voorstoep is! Geniet 'n skemerkelkie op die stoep terwyl jy die sonsondergan...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Paternoster

Ciao is 'n bekoorlike gastehuis in Paternoster aan die Weskus van Suid-Afrika. Die sonderlinge vissersdorpie is 'n gewilde toeristebestemming vir reisigers wat op soek is na 'n Mediterreense-styl atmosfeer met blou ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster

The Loft on Malmok is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Paternoster aan die Weskus. Dié dorpie is 'n gewilde bestemming vir diegene op soek na 'n Mediterreense atmosfeer met helderblou water, afgewit...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bek Bay, Paternoster

Emily is ontwerp om by die pragtige estetika van Paternoster, die bekoorlike Weskusdorpie te pas en 'n bekostigbare wegbreek te bied. Dié plek is 'n toevlugsoord vir baie gaste. Emily se hoofkothuis beskik oor 2 s...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kliprug, Paternoster

Sea Castle 1 is 'n ruim selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van 'n huis in St. Augustine-weg, Paternoster met 'n skilderagtige uitsig oor Bekbaai, Mosselbank en die eindelose Atlantiese Oseaan. Die hoofstrand...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kliprug, Paternoster

Sea Castle 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim, oopplan-woonstel in Paternoster. Dié eenheid is sowat 300 m vanaf die hoofstrand, restaurante en winkels. Die solderwoonstel het 'n privaat ingang en het sl...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kliprug, Paternoster

La Baleine Beach House Collection bied selfsorgverblyf in die vissersdorpie Paternoster op Suid-Afrika se Weskus. Die strandhuise en ateljees is goed toegerus en versier en bied asemrowende see-uitsigte. Die eenhed...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Paternoster

Karibu in Paternoster is net 100 m vanaf die strand langs 'n dam geleë. Voëls is volop hier en saans sal jy kan luister na kwakende paddas. Selfsorg-gasteverblyf word in 'n aparte vleuel van die huis gebied. Die...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 100
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bek Bay, Paternoster

Bokkoms Guest Flat is in Kriedoring-weg, Paternoster, 1 van die oudste vissersdorpies aan die weskus, ongeveer 145 km van Kaapstad af. Die gebied is veral bekend vir strande, visvang en seekos. Bokkoms selfsorg-gas...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Paternoster

Sandpiper is 'n selfsorgeenheid in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Paternoster selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Paternoster akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Paternoster akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]