Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Nabygeleë Streke
George
Knysna
Sedgefield

Resensies van Plettenbergbaai

4.7 / 5  
volgens 470 resensies
Lees regte resensies van Plettenbergbaai van 470 geverifieerde gaste.
Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Plettenbergbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plettenbergbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Castleton Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel met 'n mooi uitsig. Die woonstel is op die Castleton Landgoed wat 'n bekende oord in Plettenbergbaai is. Die woonstel het 3 slaapkamers, 2 ba...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Mount Castleton Unit 66A is 'n selfsorgwoonstel op 'n veilige landgoed in Plettenbergbaai. Die landgoed bied 'n verskeidenheid aktiwiteite en dis 5 km van die strand af. Die moderne en ruim woonstel op die grondve...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai

The Dunes 66 bied selfsorgverblyf in 'n selfsorgmeenthuis in Keurboomstrand. Die area staan bekend as die dolfyne se speelgrond. Dit is 'n kort entjie se ry vanaf Plettenbergbaai, die juweel van die Tuinroete. Dié...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Castleton 87A is 'n selfsorgeenheid in Plettenbergbaai. Die eenheid bied uitsonderlike uitsigte oor die lowergroen omgewing en die see in die verte. Daar is 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Die ruim hoofsl...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Robberg, Plettenbergbaai

Sanctuary 2 is 'n dorpshuis naby die strand in Plettenbergbaai op die Tuinroete. Dié dorp bied pragtige strande wat 'n Blouvlagstrand met 'n lieflike uitsig insluit. Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 4 e...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Keurboomstrand, Plettenbergbaai

Timber 'n Tide is 'n selfsorgkothuis naby die see in 'n afgeleë deel van Keurboomstrand. Die vakansiehuis is die ideale basis vanwaar gaste dié deel van die Tuinroete kan verken. Die huis bied slaapplek aan 7 ga...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai

Fynbos Ridge Country House and Cottages beskik oor 'n gastehuis en selfsorgkothuise wat ideaal geleë is in 'n privaat natuurreservaat in Plettenbergbaai, in die hartjie van die Tuinroete. By Fynbos Ridge Country H...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Piesangvallei, Plettenbergbaai

Seven River Club Mews is in Plettenbergbaai, 'n area bekend vir sy landskapsritte, strande, voetslaanroetes, natuur en wild. Dit is die ideale wegbreek vir gaste wat wil ontsnap uit die stad. Verblyf is beskikbaar...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai

Picnic Rock Seaside Accommodation is in Keurboomstrand, Plettenbergbaai geleë. Hier kan gaste die pragtige see-uitsigte vanaf die stoep of tydens 'n oggendstapsessie op die strand geniet, aangesien hierdie eenhede ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Plettenberg Bay Lagoon Stay bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of enkelreisiger en dis naby die strandmeer, winkels, restaurante, die strand en verskeie doendinge en ander trekpleisters. Dié eenheid is op die ei...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Plettenbergbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]